In an experimental study, the _____ group serves as a baseline against which the effects of the manipulated condition can be compared.
Alcohol-based hand sanitizers are especially effective again…
Alcohol-based hand sanitizers are especially effective against lipids. Therefore, which type of virus is deactivated by hand sanitizer relatively easily?
In eukaryotic cells, ribosomes have two locations. They are…
In eukaryotic cells, ribosomes have two locations. They are scattered in the ______ and on the surface of ______.
9.5 Sommige rekenaars in die George-munisipaliteit kan ste…
9.5 Sommige rekenaars in die George-munisipaliteit kan steeds effektief gebruik word, maar daar moet nuwe monitors gekoop word. Gee raad aan die stadsraad oor die spesifikasies wat in gedagte gehou moet word wanneer nuwe monitors aangekoop word. Kies die korrekte spesifikasie uit die onderstaande aftreklysies wat na elke beskrywing van a – c verwys: a) Die spesifikasie wat verwys na die verband tussen die breedte en hoogte van die skerm, bv. 16: 9 of 16:10. b) Die spesifikasie wat verwys na die verband tussen die donkerste swart en die helderste wit. c) Die spesifikasie wat verwys na hoe gereeld (hoe vinnig) die skerm verfris word. (3)
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan…
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit 3 afdelings: AFDELING A (25 punte) AFDELING B (75 punte) AFDELING C (50 punte) 2. Beantwoord al die vrae. 3. Lees die vrae versigtig deur, neem kennis van die puntetoekennings. Daar word gewoonlik een punt per feit toegeken. Twee punte per vraag sal dus vereis dat twee feite neergeskryf word ens. 4. Nommer die antwoorde presies volgens die numeringstelsel soos op die vraestel gebruik. 5. Gaan dadelik na die EXAMCONNECT ROOM as jy probleme ondervind terwyl jy die vraestel beantwoord. AFDELING A Vraag 1: Multikeuse vrae 10 Vraag 2: Waar Onwaar 5 Vraag 3: Pasitems 10 AFDELING B Vraag 4: Stelseltegnologieë 25 Vraag 5: Internet- en netwerktegnologieë 15 Vraag 6: Inligtingsbestuur 10 Vraag 7: Sosiale implikasies 10 Vraag 8: Oplossingsontwikkeling (Woordverwerking / Sigblad / Databasis / HTML – Teoretiese vrae 15 AFDELING C Vraag 9: Geïntegreerde scenario 25 Vraag 10: Geïntegreerde scenario 25 TOTAAL 150
8.8 c) Dui aan watter tabel-eienskap gebruik sal word om d…
8.8 c) Dui aan watter tabel-eienskap gebruik sal word om die volgende uitkoms te verseker: Kies jou antwoord uit die aftreklysie. Die vanne moet altyd in hoofletters vertoon word. (1)
8.5 b) Korrigeer die fout in die formule deur net die verk…
8.5 b) Korrigeer die fout in die formule deur net die verkeerde deel van die funksie na ‘n korrekte opsie te verander. Skryf slegs die deeltjie wat jy verander het in die spasie neer. Moenie die hele funksie in die onderstaande spasie neerskryf nie. (1)
Jou pa wil ‘n nuwe rekenaar koop en wys die onderstande adve…
Jou pa wil ‘n nuwe rekenaar koop en wys die onderstande advertensie vir jou en vra jou raad omdat hy nie verstaan wat al die beskrywings en terme beteken nie. Skryf die antwoorde van die onderstaande vrae neer. Gebruik die advertensie by die beantwoording van die volgende vrae: XPS 8930 desktop Window 10 Pro Intel 8-core i7 processor 4.7GHz, 64GB of RAM 1TB SSD 2TB Hard Drive NVIDIA’s Geforce RTX 2070 3 USB-A ports 1 USB-C port microphone input headphone jack SD Card reader Ethernet port HDMI port DisplayPort output. Office 365 1 Tb Cloud storage
8.8 b) Dui aan watter tabel-eienskap gebruik sal word om d…
8.8 b) Dui aan watter tabel-eienskap gebruik sal word om die volgende uitkoms te verseker: Kies jou antwoord uit die aftreklysie. Data moet in ‘n naamveld ingevul word, die veld mag dus nie leeg gelaat word nie. (1)
Jy werk as rekenaarkonsultant vir ‘n groot onderneming, Hori…
Jy werk as rekenaarkonsultant vir ‘n groot onderneming, Horizon PC Consultants, wat ander ondernemings help om hul kantore op te gradeer en te digitaliseer. Hulle help ook om intreevlak-opleiding aan personeel in daardie kantore te bied. Hulle stuur jou na die George-munisipaliteit om hulle te help om hul infrastruktuur te verbeter en om suksesvoller te wees om sodoende beter dienste aan die gemeenskap te kan lewer. Beantwoord die vrae hieronder en hou die scenario in gedagte.