4.2.4 Kies ‘n filum met ‘n liggaamsplan wat deur diagram A…
4.2.4 Kies ‘n filum met ‘n liggaamsplan wat deur diagram A voorgestel word. Kies die korrekte antwoord vanuit die opsielys hieronder. (1)
Hierdie is ‘n ekstra oplaai opsie. Jy mag SLEGS hierdie opla…
Hierdie is ‘n ekstra oplaai opsie. Jy mag SLEGS hierdie oplaai opsie gebruik as ‘n vorige een ontbreek het of nie behoorlik gefunksioneer het nie. As jy besluit om hierdie opsie te gebruik, moet jy jou antwoord duidelik nommer volgens die ooreenstemmende vraag. Hierdie is NIE vir jou om al jou antwoorde op te laai nie. Alle antwoord moet in die quiz hierbo ingetik word.
3.4.1 Noem die proses wat plaasvind in tamatieplante wat h…
3.4.1 Noem die proses wat plaasvind in tamatieplante wat hul droë massa beïnvloed. (1)
4.2.1 Watter diagram, A, B of C stel die primitiefste groe…
4.2.1 Watter diagram, A, B of C stel die primitiefste groep organismes voor? Kies die korrekte opsie vanuit die keuselys hieronder. (1)
2.5 Analiseer die data in die grafiek en stel twee redes v…
2.5 Analiseer die data in die grafiek en stel twee redes voor waarom DDT in 2000 weer ingestel is. (2)
b) Stel ‘n rede voor waarom die filum wat jy in vraag 4….
b) Stel ‘n rede voor waarom die filum wat jy in vraag 4.1.3 a) genoem het, so suksesvol is. (1)
3.4.2 a) Is hierdie ondersoek in die Noordelike of Suideli…
3.4.2 a) Is hierdie ondersoek in die Noordelike of Suidelike Halfrond gedoen? Kies die korrekte opsie uit die onderstaande keuselys. (1)
[9]
5.1 Die diagram gekoppel aan die onderstaande blok is van…
5.1 Die diagram gekoppel aan die onderstaande blok is van die menslike spysverteringstelsel. Gebruik dit om die vrae te beantwoord wat volg. OM DIE DIAGRAM TE BEKYK, REGS-KLIK OP DIE BLOK HIERONDER EN MAAK DIT IN ‘N NUWE ‘TAB’ OOP: