3.2 ‘n Wig is ‘n eenvoudige meganisme. Definieer ‘n wig.
2.3 Elektroniese kommunikasie het ‘n negatiewe impak op di…
2.3 Elektroniese kommunikasie het ‘n negatiewe impak op die samelewing, aangesien mense nie meer ontmoet en van aangesig tot aangesig praat nie.
1.10 Watter van die volgende tegnologiese vooruitgang het…
1.10 Watter van die volgende tegnologiese vooruitgang het ‘n negatiewe impak op die indiensneming van werkers gehad?
4.1 As net 5% van die Suid-Afrikaanse huise papier herwin,…
4.1 As net 5% van die Suid-Afrikaanse huise papier herwin, waarheen gaan die res van die papier? Verduidelik waarom dit skadelik is vir die omgewing om nie papier te herwin nie.
1.6 Identifiseer die tipe nok in die prent hieronder : […
1.6 Identifiseer die tipe nok in die prent hieronder : REGSKLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT OP ‘N NUWE BLADSY OOP TE MAAK.
2.10 Daar is twee hoofredes waarom strukture misluk. Dit s…
2.10 Daar is twee hoofredes waarom strukture misluk. Dit sluit in die breuk van ‘n lid en die omval van ‘n lid.
4.1 As net 5% van die Suid-Afrikaanse huise papier herwin,…
4.1 As net 5% van die Suid-Afrikaanse huise papier herwin, waarheen gaan die res van die papier? Verduidelik waarom dit skadelik is vir die omgewing om nie papier te herwin nie.
2.4 ‘n Tussenrat help die twee buitenste ratte om in diese…
2.4 ‘n Tussenrat help die twee buitenste ratte om in dieselfde rigtings te beweeg.
5.1 Bespreek die positiewe en negatiewe gevolge van videos…
5.1 Bespreek die positiewe en negatiewe gevolge van videospeletjies op die samelewing.
1.4 Bereken die ratverhouding vir ‘n rat waar die dryfrat…
1.4 Bereken die ratverhouding vir ‘n rat waar die dryfrat 24 tande het en die gedrewe rat 8 tande het.