Vraag 5.4 Pas die eienskap by die definisie deur die keuselys vir elke term te kies: (3)
Vraag 4
Vraag 4
Vraag 4.1 Verduidelik h…
Vraag 4.1 Verduidelik hoe die toestand/fase van materie verander van vastestof na vloeistof en van vloeistof na vastestof. (2)
TOTAAL: 50 PUNTE
TOTAAL: 50 PUNTE
Vraag 5.6 Dui aan of di…
Vraag 5.6 Dui aan of die volgende stelling waar of onwaar is: ‘n Materiaal sal nie versterk word wanneer die vorm verander nie. (1)
Vraag 1.3 Gee ‘n voorbeeld vanuit die prent…
Vraag 1.3 Gee ‘n voorbeeld vanuit die prent hieronder vir elk van die volgende. Tik jou antwoord in die leë blokkie. Druk op die blou knoppie om die prent van Aqua oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie. a) Een voorbeeld van ‘n lewende ding: b) Een voorbeeld van ‘n vastestof: c) Een voorbeeld van ‘n gas: (3)
Vraag 2.3 Kyk na die prentjie wat met die…
Vraag 2.3 Kyk na die prentjie wat met die blou knoppie gekoppel is en organiseer die diere in 2 verskillende habitatte. Druk op die blou knoppie om die eiland prent oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie. Diere in Aqua se habitat Diere in die Lemur se habitat (4)
Vraag 3.1 Dit word laat en Aqua moet huis to…
Vraag 3.1 Dit word laat en Aqua moet huis toe gaan. Voor sy die eiland verlaat steel sy ‘n plant van die eiland. Benoem die dele van ‘n plant wat uitgebeeld word in die volgende prente: Druk op die blou knoppie om die prent van ‘n plant oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie. Etiket A is Etiket B is (2)
Vraag 6.4 Verduidelik h…
Vraag 6.4 Verduidelik hoe ‘n igloe sy inwoners beskerm. (1)
Vraag 3
Vraag 3