VRAAG 3: DATABASIS    QUESTION 3: DATABASE   3…

VRAAG 3: DATABASIS    QUESTION 3: DATABASE   3 Laai die dokument 3Support.accdb hier op. Maak SEKER jy laai die dokument op wat jy op gewerk en gestoor het in die vorige vraestel.    Upload the document  3Support.accdb here. Make sure you upload the correct document that you worked on and saved in the previous quiz.  (30)

  Stoor die Services-tabel en maak dit toe (maar moenie die…

  Stoor die Services-tabel en maak dit toe (maar moenie die databasis toemaak nie). Save and close the Services table (but do not close the database).   3.2 Skep ’n navraag (query) met die naam qry3_2 wat op die Main-tabel gebaseer is. Die navraag moet slegs die volgende velde bevat: Volunteer, Category, HoursPerDay, Help. Die navraag moet slegs die rekords vertoon van ouers (parents – Category‑veld) wat meer as 2 ure per dag sal werk (HoursPerDay-veld). Stoor die qry3_2-navraag en maak dit toe. Create a query called qry3_2 based on the Main table. The query must contain only the following fields: Volunteer, Category, HoursPerDay, Help. The query must only show the records of parents (Category field) who will work more than 2 hours per day (HoursPerDay field). Save and close the qry3_2 query. (4)     3.3 Maak die navraag qry3_3 in Design View oop: Vertoon slegs die rekords van die vrywilligers wat slegs op een van die twee dae sal help (d.w.s. óf op Friday óf op Saturday, maar nie op altwee nie). Maak seker dat diegene wat op Saterdag sal werk, vertoon word voor dié wat op Vrydag sal werk. Stoor die qry3_3-navraag en maak dit toe. Open the qry3_3 query in Design View: Display only those records where the volunteer will work only on one of the two days (i.e. either on Friday or on Saturday, but not on both). Ensure that those working on Saturday are displayed before those working on Friday. Save and close the qry3_3 query. (4)

Vraag / Question 3: MS Access Let op: ’n Toevoermasker…

Vraag / Question 3: MS Access Let op: ’n Toevoermasker (‘Input mask’)-blad is vir verwysing aan die einde van die vraestel aangeheg. Maak die databasis 3Support oop. Dit is geskep om data te bevat oor dienste, en oor mense wat vrywillig aangebied het om die gebeurtenis te ondersteun. Note: An Input Mask sheet has been attached at the end of the question paper for reference. Open the 3Support database, which has been created to store data about services and people who have volunteered to support the event.   3.1   Maak die Services-tabel in Design View oop.   Open the Services table in Design View.  3.1.1 Verander die eienskappe (properties) van die Category-veld soos volg: Verander die Required-eienskap na ‘No’. Maak seker dat die gebruiker slegs een karakter in hierdie veld kan intik. Change the properties of the Category field as follows: Change the Required property to ‘No’. Ensure that the user can only enter one character in this field. (2) 3.1.2 Redigeer die Combo Box vir die Type-veld sodat die gebruiker slegs een van die volgende kan kies: Parent, Teacher, Business.   Edit the combo box for the Type field so that the user can only choose from one of the following: Parent, Teacher, Business. (1) 3.1.3 Verander die eienskappe van die Amount-veld soos volg: Die geldeenheidsimbool (R) moet vertoon. Die volgende boodskap moet vertoon indien die gebruiker probeer om ’n bedrag van meer as R3000 in te voer: Change the properties of the Amount field as follows: The currency symbol (R) must be displayed. The following message must be displayed if the user tries to enter an amount of more than R3000:   Regsklik: Maak in nuwe “Tab” oop om voorbeeld te sien. Right click: Open in new tab – to see the example.   (4) 3.1.4 Verander die toevoermasker (input mask) vir die Code-veld om seker te maak dat die gebruiker ’n kode intik wat soos volg saamgestel is: Twee verpligte hoofletters, gevolg deur ’n getal in die reeks 1–99, gevolg deur een opsionele hoofletter (upper case letter). Voorbeelde van geldige kodes is: CP2Y, FT13N, MP5 Change the input mask for the Code field to ensure that the user enters a code made up as follows: two compulsory upper case letters, followed by a number in the range 1–99, followed by one optional upper case letter. Examples of valid codes are: CP2Y, FT13N, MP5 (2)