AFDELING B: Taalstrukture en -konvensies SECTION B: Language structures and conventions
VRAAG 4: Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae….
VRAAG 4: Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae. Click on the button below to open the image (Graph) in a new tab
AFDELING C: Visuele Teks SECTION C: Visual Text
AFDELING C: Visuele Teks SECTION C: Visual Text
3.11 Tydsvorme (tenses): In watter tydsvorm is die volgend…
3.11 Tydsvorme (tenses): In watter tydsvorm is die volgende sinne? Kies (choose) die regte antwoord: 3.11.1 Ek sal kaartjies koop om ‘n wedstryd te kyk. (1) 3.11.2 Die bal het deur die lug getrek. (1)
1.8 Het jy van hierdie leesstuk gehou? Gee ‘n rede vir jou…
1.8 Het jy van hierdie leesstuk gehou? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (1)
VRAAG 3: Beantwoord al die vrae – spelling tel. 3.1 By…
VRAAG 3: Beantwoord al die vrae – spelling tel. 3.1 Byvoeglike naamwoorde (adjectives): Skryf net (only write) die byvoeglike naamwoord in die volgende sin neer. 3.1.1 Spelers het ‘n ligte bal vol vere geskop na ‘n net. (1)
5.6 Vir watter twee liefdadigheidsorganisasies (charities)…
5.6 Vir watter twee liefdadigheidsorganisasies (charities) gaan die fondse? (1)
3.12 Ontkenning (negative): Herskryf (rewrite) die volgend…
3.12 Ontkenning (negative): Herskryf (rewrite) die volgende sinne in ontkenningsvorm. 3.12.1 Sokker was nog altyd ‘n veilige sport gewees. (1) 3.12.2 Het jy êrens die bal gesien? (1)
1.3 Identifiseer (identify) en skryf enige twee lande wat…
1.3 Identifiseer (identify) en skryf enige twee lande wat deelmaak van die geskiedenis van sokker. (2)
1.5 Lys (list) vier verskillende name wat elke land vir so…
1.5 Lys (list) vier verskillende name wat elke land vir sokker gehad het deur die land te noem en dan die naam, bv: Land = geskiedkundige (historical) naam. Leidraad: Gebruik die teks om jou te help. (2)