6.2 Hoe kan jy as individu weerstand teen werkloosheid bied, deur jou vaardighede, talente en sterkpunte te gebruik. VERDUIDELIK TWEE MANIERE. (2×2=4)
2.3 Mense kan ‘n persoonlikheids eienskap hê as ‘n stresso…
2.3 Mense kan ‘n persoonlikheids eienskap hê as ‘n stressor, wat dus meer geneig is tot stres as ander. (1)
5.3 Evalueer die mate waartoe die volgende basiese mensere…
5.3 Evalueer die mate waartoe die volgende basiese menseregte van individue geskend is tydens die toesluit van COVID 19. · Reg op menswaardigheid (3) · Reg op gelykheid, vry van diskriminasie (2) (5)
1.5 Wanneer jy doelwitte stel, is dit belangrik om: …
1.5 Wanneer jy doelwitte stel, is dit belangrik om: (1)
5.2 Ontleed die mate waarin media-verslagdoening op Covid-…
5.2 Ontleed die mate waarin media-verslagdoening op Covid-19 ‘n demokratiese samelewing weerspieël. (2×2=4)
Totaal Vraag 8: [15] TOTAAL AFDELING C: [30]
Totaal Vraag 8: TOTAAL AFDELING C:
Totaal Vraag 1: [10]
Totaal Vraag 1:
Gebruik hierdie vir addisionele oplaai dokumente.
Gebruik hierdie vir addisionele oplaai dokumente.
AFDELING B VRAAG 4 Beantwoord AL die vrae in hierdie afdel…
AFDELING B VRAAG 4 Beantwoord AL die vrae in hierdie afdeling. Skryf jou antwoorde in vol sinne neer.
4 Verwys na die aangepaste artikel hieronder en beantwoord…
4 Verwys na die aangepaste artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Limpopo-leerling, 15 in hegtenis geneem vir die aanranding van ‘n meisie wat later gesterf het. Publiseer: April 14, 2021 Deur: Lwandile Bhengu ‘n 15 Jarige skoolmeisie is in hegtenis geneem vir beweerde aanranding van ‘n medeleerling, Lufuno Muvnhanga, is later dood verklaar nadat haar ma haar bewusteloos gevind het.In ‘n video wat sederdien “viral” geword het, kan gesien word hoe ‘n skoolmeisie Muvhanga herhaaldelik geklap word terwyl ander leerlinge toekyk.“Na verneeming het die slagoffer die middag huis toe gegaan en by aankoms het sy haar na bewering in die kamer toegesluit en ‘n oordosis tablette geneem.”