QUESTION 2 The following questions must be answered in the given text box of each question. Please read your question carefully, and look at the mark allocation of each question.
5. 2 Beantwoord asseblief 5.2.1-5.2.3 in DIESELFDE teksboks…
5. 2 Beantwoord asseblief 5.2.1-5.2.3 in DIESELFDE teksboks Nommer jou antwoorde volgens die vraagnommer. 5.2.1 Wat is die plekwaarde van die 8? (1) 5.2.2 Wat is die numeriese waarde van die eerste 5 in die getal? (1) 5.2.3 Brei die getal uit volgens die numeriese waarde van elke syfer. (2)
Die “Mal Wetenskaplike” wil sy kennis verder uitbrei en lees…
Die “Mal Wetenskaplike” wil sy kennis verder uitbrei en lees toe meer op oor die deur in sy labrotorium. Hy vind toe uit, die deur is nie net van suiwer yster gemaak nie, maar ook van Aluminium. Aluminium se atoom massa is 26,9815.
2.1 Bestudeer die poging van die “Mal Wetenskaplike”. Is…
2.1 Bestudeer die poging van die “Mal Wetenskaplike”. Is sy antwoord korrek? Tik Ja of Nee. Waar het hy foute gemaak? Noem twee foute wat hy gemaak het en maak sy foute reg. Tik al jou antwoorde in die gegewe teksboks Kliek op die knoppie indien jy die som in ‘n groter formaat wil sien. (5)
5.3.1 Die “Mal Wetenskaplike” wil die totaal van die twee a…
5.3.1 Die “Mal Wetenskaplike” wil die totaal van die twee atome (yster en aluminium) se massas uitwerk (55,85+ 26,9815). Hy doen dit op die volgende twee maniere. Watter metode is korrek? Hoekom sê jy so? (2) Metode 1: Metode 2: Kliek op die knoppie indien jy die berekeninge in ‘n groter formaat wil sien.
3.4 Herlei die volgende gemengde getal na ‘n onegte breuk:…
3.4 Herlei die volgende gemengde getal na ‘n onegte breuk: (5 en 5/6) (1)
VRAAG 4 Voltooi die volgende berekeninge deur die ontbre…
VRAAG 4 Voltooi die volgende berekeninge deur die ontbrekende getal(le) of simbool / simbole in te vul:
4.1 0,02 x 10 = (1)
4.1 0,02 x 10 = (1)
3.7 Herlei die volgende gewone breuk na ‘n desimale getal:…
3.7 Herlei die volgende gewone breuk na ‘n desimale getal: (83/1000) (1)
2.4 Bestudeer die poging van die “Mal Wetenskaplike”. Hy…
2.4 Bestudeer die poging van die “Mal Wetenskaplike”. Hy het probeer om 28 428 ÷ 138 te bereken. Is sy antwoord korrek? Tik Ja of Nee. Waar het hy foute gemaak? Noem twee foute wat hy gemaak het en beskryf dit in woorde. Tik die finale antwoord. Dit is nie nodig om te wys hoe jy by jou antwoord uitgekom het nie. Tik al jou antwoorde in die gegewe teksboks. Kliek op die knoppie indien jy die som in ‘n groter formaat wil sien. (5)