3.9 Bereken die kwosiënt van 60 en 15. Kies die korrekte antwoord hieronder: (1)
4.5 Vul >,< of = in 0,08 [ant1] (8/100) (1)
4.5 Vul >,< of = in 0,08 (8/100) (1)
INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy in hierdi…
INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy in hierdie SBA verskaf moet jou eie, werk wees. Geen kopiering van enige bronne. 2. Hierdie vraestel bestaan uit 5 vrae met onderafdelings. 3. LEES die vrae versigtig en beantwoord slegs wat van jou verwag word. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die vraestel vir leeropname en teksboks vrae. 5. Waar gevra word, wys duidelik al jou bewerkings.
2.3 Om die derde getal vir die kombinasie slot te kry berek…
2.3 Om die derde getal vir die kombinasie slot te kry bereken die antwoord vir: 0,253 + 0,839 = Tik SLEGS die naam van die metode wat jy gebruik het en net jou finale antwoord. (2)
VRAAG 3 Die volgende vrae is veelkeusige vrae. Lees die…
VRAAG 3 Die volgende vrae is veelkeusige vrae. Lees die volgende vrae versigtig deur en kies die korrekte antwoord uit die lys.
3.6 Herlei die volgende gewone breuk na ‘n desimale getal:…
3.6 Herlei die volgende gewone breuk na ‘n desimale getal: (7/10) (1)
5.1.1 As die aantal protone verdubbel, hoeveel protone sal…
5.1.1 As die aantal protone verdubbel, hoeveel protone sal daar wees?(Skryf ‘n getalsin en gee die korrekte antwoord). (2)
VRAAG 2 Die volgende vrae moet beantwoord word in die ge…
VRAAG 2 Die volgende vrae moet beantwoord word in die gegewe teksboks van elke vraag. Lees asseblief jou vraag versigtig deur en kyk na die punte toekening van elke vraag.
3.2 Vereenvoudig die volgende breuk (36/72) (1)
3.2 Vereenvoudig die volgende breuk (36/72) (1)
4.3 0,0645 x 1000 = (1)
4.3 0,0645 x 1000 = (1)