6.6 What was the name of the genocide of this ethnic group of people ? (1)
6.6 Wat was die naam van die volksmoord op dié groep mense…
6.6 Wat was die naam van die volksmoord op dié groep mense? (1)
3.8. Guqula lo musho ube senkathini edlule. Change this se…
3.8. Guqula lo musho ube senkathini edlule. Change this sentence to past tense. 3.8.1. Uthisha uyafundisa. The teacher is teaching. (2)
3.1 With which Superpower does the following political ide…
3.1 With which Superpower does the following political ideology fit: ‘Democracy and multiparty system’. (1)
4.3 Eastern Europe under the Soviet Union practiced [ans1]…
4.3 Eastern Europe under the Soviet Union practiced as an ideology (1)
3.1 By watter supermoondheid pas dié politiese ideologie:…
3.1 By watter supermoondheid pas dié politiese ideologie: Demokrasie en veelpartystelsel (1)
6.1 Watter drie lande verteenwoordig die drie-koppige reus…
6.1 Watter drie lande verteenwoordig die drie-koppige reus gedurende die Tweede Wêreldoorlog? (3)
6.5 In watter land is die meeste van dié mense vermoor? …
6.5 In watter land is die meeste van dié mense vermoor? (1)
1.2.3 Isiphi isithombe esinezingane ezinomdlandla ekilasin…
1.2.3 Isiphi isithombe esinezingane ezinomdlandla ekilasini? Sekela impendulo yakho. Which image has the most enthusiastic learners in the class? Support your answer. (2)
Die einde van die Tweede Wêreldoorlog het effektief die Koue…
Die einde van die Tweede Wêreldoorlog het effektief die Koue Oorlog en ook die Kerntydperk begin. Die geallieerdes maar meer spesifiek die VSA moes drastiese stappe neem om die oorlog uiteindelik stop te sit. Skryf ‘n opstel en verduidelik wanneer, waar, waarom en hoe die Tweede Wêreldoorlog tot ‘n einde gekom het. Inleiding: – Identifiseer waaroor jy gaan skryf. Maak seker dat die paragraaf kort is (4-5 reëls lank). Lyf van die opstel: – Afsonderlike paragraaf oor wanneer en waar die oorlog tot ‘n einde gekom het. – Afsonderlike paragraaf oor hoe die oorlog tot ‘n einde gekom het. – Afsonderlike paragraaf oor wat die gevolge van die einde van die oorlog was wat ook die Koue Oorlog begin het. Konklusie: – ‘n Kort samevatting gebaseer op die werk wat in die lyf van die opstel gegee word.