AFDELING A: VISUELE KUNS Vraag 1:   Kunsanalise [20] …

AFDELING A: VISUELE KUNS Vraag 1:   Kunsanalise   Daar is 4 stappe om ‘n kunswerk te analiseer: 1.    Beskryf 2.    Ontleed 3.    Interpreteer 4.    Oordeel   Bestudeer die prent hieronder (BEELD 1) en beantwoord die vrae wat volg. REGSKLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT VIR VRAAG 1 IN ‘N NUWE BLAD OOP TE MAAK:   Hierdie kunswerk is geskep deur Frida Kahlo genaamd ”The Wounded Deer”. In hierdie skildery het Frida ‘n jong takbok geskilder met haar selfportret as die kop van die takbok.  Die takbok is gewond met pyle en is besig om deur die woud te hardloop.