Mnr. Oberholzer, ‘n sakeman van Kaapstad Internasionale…

  Mnr. Oberholzer, ‘n sakeman van Kaapstad Internasionale Lughawe sal na ORTIA (OR Tambo Internasionale Lughawe) vlieg om ‘n naweekkonferensie  by te woon. Hy sal die motor die Vrydag om 10:00 by ORTIA afhaal en dit Sondag om 12:00 na ORTIA terugbesorg. Die konferensie word by Memoire Wedding and Conference Venue in Muldersdrift gehou. Hy sal altesaam 360km aflê. Hy verkies ‘n outomatiese motor. Hy wil graag versekering bygevoeg, GPS en padbystand.