1.2 Gee EEN woord uit die uittreksel wat Emma gebruik om te beskryf hoe hulle by die dans behandel is. (1)
1.2 Gee EEN woord uit die uittreksel wat Emma gebruik om te…
1.2 Gee EEN woord uit die uittreksel wat Emma gebruik om te beskryf hoe hulle by die dans behandel is. (1)
TOTAAL VRAAG 3: 18 VRAAG 4: KONTEKSTUELE VRAAGDruk…
TOTAAL VRAAG 3: 18 VRAAG 4: KONTEKSTUELE VRAAGDruk REGS op die onderstaande knoppie om die gedig in ‘n nuwe bladsy oop te maak. TEKS C: Lees die onderstaande gedig en beantwoord die vrae wat volg. DIE MAN SE STANDPUNT deur C.J LANGENHOVEN Die man se standpunt. 1. Ek vra die mannetjievolstruis: 2. “Waar is jou vrou?” Hy sê: “Sy’s tuis, 3. waar vrouens hoort; sy sit en broei.” 4. Ek sê: “Terwyl die son so skroei?” 5. “En wanneer help jy dan vir haar, 6. Of kry net sy alleen dit swaar?” 7. “My beurt kom in die nag,” sê hy, 8. “Dan is dit hare om te wei.” 9. “Dan is dit koel,” sê ek, “en jy 10. Slaap in jou slapenstyd, en sy 11. Moet in die donker kossies pik – 12. Jy vreet jou in die daglig dik.” 13. “Haar diens is liefdediens,” sê hy; 14. “Haar swaarkry is haar lekkerkry; 15. Haar saligheid, haar vrouedeel 16. Om nooit te voel sy gee te veel.”
3.6 In strofes 3, 4 en 5 word mense verbied om sekere dinge…
3.6 In strofes 3, 4 en 5 word mense verbied om sekere dinge te doen. Watter woord word gebruik om te wys dat ‘n verbod op die mense geplaas word? Kies die korrekte antwoord: (1)
2.7 Watter deel van die drama sou jy beskou as die klimaks?…
2.7 Watter deel van die drama sou jy beskou as die klimaks? Kies die korrekte antwoord: (1)
VRAAG 4: SUB-TOTAAL:17 AFDELING C: TOTAAL: 35

3.9 Kies die beskrywing uit KOLOM A wat by die aanhaling in…
3.9 Kies die beskrywing uit KOLOM A wat by die aanhaling in KOLOM B pas. (4)
TOTAAL VRAAG 3: 18 VRAAG 4: KONTEKSTUELE VRAAGDruk…
TOTAAL VRAAG 3: 18 VRAAG 4: KONTEKSTUELE VRAAGDruk REGS op die onderstaande knoppie om die gedig in ‘n nuwe bladsy oop te maak. TEKS C: Lees die onderstaande gedig en beantwoord die vrae wat volg. DIE MAN SE STANDPUNT deur C.J LANGENHOVEN Die man se standpunt. 1. Ek vra die mannetjievolstruis: 2. “Waar is jou vrou?” Hy sê: “Sy’s tuis, 3. waar vrouens hoort; sy sit en broei.” 4. Ek sê: “Terwyl die son so skroei?” 5. “En wanneer help jy dan vir haar, 6. Of kry net sy alleen dit swaar?” 7. “My beurt kom in die nag,” sê hy, 8. “Dan is dit hare om te wei.” 9. “Dan is dit koel,” sê ek, “en jy 10. Slaap in jou slapenstyd, en sy 11. Moet in die donker kossies pik – 12. Jy vreet jou in die daglig dik.” 13. “Haar diens is liefdediens,” sê hy; 14. “Haar swaarkry is haar lekkerkry; 15. Haar saligheid, haar vrouedeel 16. Om nooit te voel sy gee te veel.”
VRAAG 4: SUB-TOTAAL:17 AFDELING C: TOTAAL: 35
VRAAG 4: SUB-TOTAAL:17 AFDELING C: TOTAAL: 35
Mention one advantage of CoAP over REST.