4.2 Hoe koel renosters hulself af? (1)
AFDELING B Visuele Teks Ek hoop jy het die wildrit g…
AFDELING B Visuele Teks Ek hoop jy het die wildrit geniet. Kyk na die volgende inligtingskaartjies wat ek by die gids gekry het.
5.4 Hoe oud kan ‘n hiëna word? (1)
5.4 Hoe oud kan ‘n hiëna word? (1)
Klik op die knoppie om meer oor LEEUS te leer.
Klik op die knoppie om meer oor LEEUS te leer.
14.1 Brei die sin uit (expand the sentence) deur byvoeglik…
14.1 Brei die sin uit (expand the sentence) deur byvoeglike naamwoorde (adjectives) by die onderstreepte (underlined) selfstandige naamwoorde (nouns) te sit. (2) Die leeu-wyfie bekruip die bok.
1.1 Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi. …
1.1 Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi. (1) ‘n Kameelperd se gunsteling kos is die blare van ‘n ________________.
5.6 Gebruik jou algemene kennis (general knowledge) oor hi…
5.6 Gebruik jou algemene kennis (general knowledge) oor hiënas. Wat dink jy eet ‘n hiëna? (1)
Klik op die knoppie om meer oor OLIFANTE te leer. …
Klik op die knoppie om meer oor OLIFANTE te leer.
3.2 Plaas die volgende feite oor die jagproses van leeus…
3.2 Plaas die volgende feite oor die jagproses van leeus in die regte volgorde deur die korrekte nommer te kies. (3) Die prooi word gejaag. Die prooi word bekruip. Die leeus spring op die prooi se rug om dit te vang.
Klik op die knoppie om meer oor KAMEELPERDE te leer. …
Klik op die knoppie om meer oor KAMEELPERDE te leer.