VRAAG 3 ‘n Onbekende vloeistof word afgekoel vanaf 100oC…

VRAAG 3 ‘n Onbekende vloeistof word afgekoel vanaf 100oC na -100oC. Beskou die volgende grafiese voorstelling hiervan, en beantwoord dan die vrae wat volg:   Regsklik op die onderstaande blou knoppie om die diagram vir Vraag 3 in ‘n nuwe blad oop te maak.    3.1  Wat gebeur met die stof tussen t=8 minute en t=12minute? (1) 3.2 Is die kinetiese energie van die stof besig om TOE TE NEEM, AF TE NEEM of DIESELFDE TE BLY tussen t=8 minute en t=12 minute? (2) 3.3 Bepaal die smeltpunt van die stof. (2) 3.4 In watter fase is die stof by: 3.4.1 temperatuur van 90oC (1)  3.4.2 temperatuur van – 90oC (1)    

QUESTION 2  Consider the following substances and then an…

QUESTION 2  Consider the following substances and then answer the questions that follow:    2.1 Draw the Lewis diagram for Ammonia (2) 2.2 Identify the type of bond in H2O (2) 2.3 Identify the type of bond in NaCl (2) 2.4 Which compound is also known as “dry ice” (1)