INSTRUKSIES 1. HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT DRIE AFDEL…

INSTRUKSIES 1. HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT DRIE AFDELINGS: AFDELING A: ONTWERP GELETTERDHEID (30 PUNTE) VRAAG 1   AFDELING B: ONTWERP GESKIEDENIS (40 PUNTE) VRAAG 2   AFDELING C: ONTWERP IN ‘N SOSIOKULTURELE / OMGEWINGS- EN VOLHOUBARE KONTEKS (30 PUNTE) VRAAG 3   2. ALLE VRAE IS VERPLIGTEND 3. Lees die vereistes van elke vraag noukeurig deur 4. Beantwoord in volle sinne en vermy die notering van feite. Moenie in tabelvorm antwoord nie 5. Gebruik die puntetoekenning om die tyd te bepaal wat aan elke vraag bestee moet word. 6. Moenie dieselfde feite en voorbeelde in verskillende vrae herhaal nie.