AFDELING B VRAAG 3- OPSOMMING TEKS C Bestudeer die volge…

AFDELING B VRAAG 3- OPSOMMING TEKS C Bestudeer die volgende teks en beantwoord die vrae wat daarop volg. Regs kliek op die blou knoppie en maak TEKS C in ‘n nuwe tab oop.     INSTRUKSIES: 1. Lees die volgende teks en som die sewe goue reëls van sosiale media-gebruik, in jou eie woorde en in volsinne op. 2. Jy moet EEN sin oor elke hoofidee puntsgewys skryf. Skryf sewe reëls neer. 3. Laat ʼn reël tussen jou sinne oop. Nommer jou reëls van 1-7. 4. Jou opsomming moet tussen 50 en 60 woorde lank wees. 5. Dui die aantal woorde in hakies aan die einde van jou opsomming aan.