INSTRUKSIES EN INLIGTING   1. Hierdie vraestel b…

  INSTRUKSIES EN INLIGTING   1. Hierdie vraestel bestaan uit  DRIE  afdelings. AFDELING  A:   Opstel                                         (50) AFDELING  B:   Lang transaksionele teks          (30) AFDELING  C:   Kort transaksionele teks           (20)   2. Beantwoord  EEN  vraag uit  ELKE  afdeling.   3. Skryf in die taal wat geassesseer word.   4. Jy moet jou skryfstukke BEPLAN, REDIGEER en PROEFLEES.   Gebruik byvoorbeeld ʼn kopkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde.  Doen die beplanning  VOORDAT  jy die finale produk vir elke afdeling skryf.   5. Alle beplanning moet duidelik aangedui word.   6. Beplan jou tyd só: AFDELING  A:          80 minute AFDELING  B:          40 minute AFDELING  C:          30 minute   7. Nommer elke skryfstuk soos dit in die vraestel genommer is.   8. Skryf die titel/opskrif bo-aan elke skryfstuk.   9. Die titel word nie in aanmerking geneem as die woorde getel word nie.   10. DAAR MAG NIKS OPGELAAI WORD NIE (NOTHING MAY BE UPLOADED).  

    1. No copying of any sources is allowed. All…

    1. No copying of any sources is allowed. All work submitted must be the student’s own, original work. Plagiarism will result in zero marks being awarded for the relevant question. By writing this examination the student agrees to this condition.   2. If you encounter any problems with the examination which HonorLock Chat cannot assist you with, you must email support@teneoschool.co.za  DURING THE EXAMINATION in order to receive a valid ticket number. Queries without a unique ticket number, or emailed outside of the examination time, will not be considered valid.   3. The body of your email of complaint DURING THE EXAMINATION must include: FULL NAME SUBJECT LANGUAGE OF TUITION Full details of the problem.   4. At the end of this paper, there are TWO extra blank questions: a file upload and an essay question, for any additional problems.   5. Answers via emails, In-boxes or Whatsapp images of answers will NOT be accepted as valid. All uploads MUST occur within the examination time and in the “Quiz.”   6. If there is a problem with uploading an answer script, the script must be attached to the support email and sent within the writing time of the examination. Scripts will not be accepted after the end time of the examination.   7. Please note that once you have submitted the quiz, the system will automatically grade some of your questions. THIS IS NOT YOUR FINAL MARK. Your mark will be updated. Your teacher will be responsible for marking the quiz NOT the computer.  

AFDELING B Beantwoord slegs EEN vraag in hierdie afdelin…

AFDELING B Beantwoord slegs EEN vraag in hierdie afdeling. Skryf ‘n opstel van 180 – 210 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan jou skryfstuk neer. VRAAG 3 3.1 In die fliek Jou Romeo, sê Yvette se ma: “Foute is goedkoop om te maak, maar duur om te betaal”. Wat beteken hierdie stelling vir jou? (30)   OF/OR   3.2 Ek maak ‘n verskil. (30)   OF/OR   3.3 Regs kliek op die knoppie om die visuele stimulus oop te maak in ‘n nuwe ‘tab’.   (30)   OF/OR   3.4 Regs kliek op die knoppie om die visuele stimulus oop te maak in ‘n nuwe ‘tab’.     (30)  

Vraag 2   Sosiale media-inskrywing Jy is jou skool se…

Vraag 2   Sosiale media-inskrywing Jy is jou skool se web-redakteur en wil al die tieners in die dorp uitnooi na die Maak ‘n verskil-dag by jul skool om tieners, wat mense in die gemeenskap help, te vier. Dit gaan ‘n groot geleentheid wees met bekende kunstenaars, onder andere akteurs wat in Jou Romeo speel.   Skryf ‘n Facebook-inskrywing wat jongmense na hierdie geleentheid sal lok. •       Wees kreatief. •       Hou die inligting kort en relevant. •       Vermy lang sinne. •       Moenie jou taal meng nie.   Die inskrywing moet 80-90 woorde bevat. (5)

AFDELING A Vraag 1   Aanwysings: Bestudeer die kaa…

AFDELING A Vraag 1   Aanwysings: Bestudeer die kaart en volg die instruksies: Kliek regs op die blou knoppie en maak TEKS A in ’n nuwe “tab” oop.   Jy en jou vriende wil vandag die Maak ‘n verskil – tienerbyeenkoms by die Sisulu-park in jou dorp gaan bywoon. Julle is baie opgewonde, want Ruan Wessels en ander akteurs van die fliek, Jou Romeo, gaan daar optree.   Almal gaan eers by jou huis ontmoet. Jy bly in Cohenstraat 10. Daar is nuwe vriende wat nog nooit by jou huis was nie. Verduidelik in soveel detail as moontlik hoe hulle by jou huis gaan uitkom.   Gee jou vriende duidelike aanwysings in 7–10 sinne. Skryf dit onder mekaar neer. Onthou om rigtingwoorde soos links, regs, draai, hou reguit aan asook straatname te gebruik. Die volgende is belangrik en moet deel van jou verduideliking wees: Die vriende ontmoet mekaar in Brandstraat, reg voor die Thanda Balletskool. Hulle moet stop by die Sheza Winkelsentrum vir eetgoed om saam na die byeenkoms te neem. Dan ontmoet almal nog twee vriende by die Otto Woonstelgebou. Laastens eindig hulle by jou huis. (5)

INSTRUKSIES:   1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE…

INSTRUKSIES:   1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A Vraag 1: Aanwysings Totaal: 5 punte   Vraag 2: Sosiale media-inskrywing Totaal: 5 punte   AFDELING B  Vraag 3: Opstel Totaal: 30 punte   GROOTTOTAAL: 40 TYD: 10 MINUTE LEESTYD + 120 MIN SKRYFTYD + 10 MIN OM IN TE HANDIG   2. Beantwoord asseblief AL die vrae.   3. Skryf in die taal wat geassesseer word.   4. Nommer jou antwoorde korrek volgens die numeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.   5. Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn kopkaart, ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen jou beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elkeen van die afdelings skryf. Jy moet jou beplanning ook by jou vraestel aanheg.   6. Voorsien elke skryfstuk van ʼn gepaste titel/opskrif.   7. Tel jou woorde en skryf dit regs, onderaan die skryfstuk en tussen hakies.  LET WEL: Die titel word nie in aanmerking geneem as die woorde getel word nie   8. Skryf netjies en leesbaar.   9. Relevante leestekens vir gebruik: ô ê ï ë é   10. Beplan jou tyd so:  AFDELING A: 40 minute  AFDELING B: 80 minute