3.2 Balanseer die volgende chemiese vergelyking: (2) SO2+O2 →SO3
6.3 Skryf die algemene woordvergelyking neer vir die reaks…
6.3 Skryf die algemene woordvergelyking neer vir die reaksie tussen ‘n suur met ‘n metaaloksied. (2)
VRAAG 4 Die volgende foto wys fosfor wat as ‘n nie-metaal ge…
VRAAG 4 Die volgende foto wys fosfor wat as ‘n nie-metaal geklassifiseer word op die periodieke tabel. Beantwoord die volgende vrae oor die reaksie van fosfor met suurstof. Regs klik op die knoppie hieronder om die foto van fosfor te sien in ‘n nuwe “tab”:
5.5 Die volgende chemiese vergelyking is ‘n voorbeeld van…
5.5 Die volgende chemiese vergelyking is ‘n voorbeeld van ‘n uitruilreaksies tussen ‘n suur en ‘n basis. Voltooi die chemiese vergelyking deur die ontbrekende verbinding in te vul. HCl + NaOH → + H2O (1)
3.1.1 Skryf ‘n woordvergelyking vir hierdie reaksie neer….
3.1.1 Skryf ‘n woordvergelyking vir hierdie reaksie neer. (2) -> +
4.3 Wat is die sistematiese naam van die produk van die re…
4.3 Wat is die sistematiese naam van die produk van die reaksie tussen fosfor en suurstof? (1)
6.5 Gee die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die vol…
6.5 Gee die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die voltooide woordvergelyking by vraag 6.4. (2)
4.5 Waterstof en suurstof reageer ook skouspelagtig. Beskr…
4.5 Waterstof en suurstof reageer ook skouspelagtig. Beskryf wat sal gebeur indien waterstof en suurstof met mekaar reageer. (2)
Algemene instruksies: 1. Beantwoord afdeling A, B en C. 2. L…
Algemene instruksies: 1. Beantwoord afdeling A, B en C. 2. Lees noukeurig deur jou vraag voordat jy begin antwoord. 3. Sit voetskrifte in hakies. 4. Beantwoord al die vrae. 5. Gebruik die puntetoekenning as ‘n riglyn vir hoeveel inligting in jou antwoorde benodig word. 6. Jy mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig. 7. STERKTE!
1.5 Watter een van die volgende elemente is ‘n voorbeeld v…
1.5 Watter een van die volgende elemente is ‘n voorbeeld van ‘n diatomiese element? (2)