INSTRUKSIES:   1. Geen kopiëring van bronne…

  INSTRUKSIES:   1. Geen kopiëring van bronne word toegelaat nie. Alle werk wat ingedien word, moet die leerder se eie oorspronklike werk wees.   2. Aan die einde van elke vraestel is daar EEN addisionele oop vraag: ‘n opstelvraag vir enige ekstra inligting.   3. LEES al die vrae mooi deur. Beantwoord AL die vrae, voorday jy die “submit quiz” knoppie druk.   4. Daar is GEEN lêeropname vraag nie.   5. GEEN sakrekenaars mag gebruik word nie.   6. Sterkte!