1.3 Noem die persoon wat met sy verbeterde teleskoop (wat…

1.3 Noem die persoon wat met sy verbeterde teleskoop (wat hy ontwerp het) tot die gevolgtrekking gekom het dat die aarde rond was. Hy het ook ontdek dat die maan heuwels en valleie gehad het en dat dit rof en ongelyk was. Klik op die blou knoppie om die prent oop te maak   (1)

  VRAAG 5 Lees die storie en beantwoord die vrae wat volg….

  VRAAG 5 Lees die storie en beantwoord die vrae wat volg.   5.1 Hierdie is Katherine. Sy is in 1452 gebore en is ‘n talentvolle kunstenaar. Sy hou van Wiskunde en Wetenskap. Sy kom uit ‘n gesin wat nie baie ryk is nie. Beskryf hoe haar lewe gedurende hierdie era sou wees. Klik op die blou knoppie om die prent van Katherine oop te maak   (5)