7.1.2 Bespreek VIER maniere waarop ‘n toerismebesigheid water kan bespaar. (4)
VRAAG 6 6.1 Suid-Afrika-toerisme klassifiseer sy m…
VRAAG 6 6.1 Suid-Afrika-toerisme klassifiseer sy markte in marksegmente. Bespreek die volgende marksegmente en gee ‘n toepaslike voorbeeld van elkeen. 6.1.1 Lugreismarkte (3)
1.1.4 Verskeie faktore speel ‘n rol in die opstel van ‘n b…
1.1.4 Verskeie faktore speel ‘n rol in die opstel van ‘n begroting. Identifiseer die faktor wat nie pas nie. (1)
1.1.3 Die uitbreek van Ebola in Noord-Afrika is ‘n voorbee…
1.1.3 Die uitbreek van Ebola in Noord-Afrika is ‘n voorbeeld van hierdie onvoorsiene gebeurtenis. (1)
2.3.3 Die Xiang-gesin sal ook die Krugerwildtuin besoek. V…
2.3.3 Die Xiang-gesin sal ook die Krugerwildtuin besoek. Verduidelik die volgende aspekte aan die familie in ‘n paragraaf: Oorsaak van malaria (2) Drie voorsorgmaatreëls om teen malaria (3) Twee simptome van malaria. (2)
2.3 Mnr. Xiang en sy gesin van Japan besoek Suid-Afrika vi…
2.3 Mnr. Xiang en sy gesin van Japan besoek Suid-Afrika vir hul jaarlikse vakansie. 2.3.1 Noem TWEE dokumente wat die Xiang-familie sal benodig om toegang tot Suid-Afrika te verkry.. (2) 2.3.2 Noem TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls wat die Xiang-gesin in die hotel moet toepas. (2)
3.1.2 Die randwaarde was swak toe die Sello-familie Suid-A…
3.1.2 Die randwaarde was swak toe die Sello-familie Suid-Afrika besoek het. Bespreek of jy dink dit is ‘n voordeel of ‘n nadeel vir Amerikaners om Suid-Afrika in hierdie tydperk te besoek. Verduidelik jou antwoord. (3)
Pas die beskrywings by die terme wat in die aftreklys gegee…
Pas die beskrywings by die terme wat in die aftreklys gegee word. (10)
VRAAG 6 6.1 Suid-Afrika-toerisme klassifiseer sy m…
VRAAG 6 6.1 Suid-Afrika-toerisme klassifiseer sy markte in marksegmente. Bespreek die volgende marksegmente en gee ‘n toepaslike voorbeeld van elkeen. 6.1.1 Lugreismarkte (3)
9.3.2 Noem TWEE ander vorme van kliënteterugvoermetodes wa…
9.3.2 Noem TWEE ander vorme van kliënteterugvoermetodes wat Kariba Akkommodasie kan gebruik. (2)