3.1 Wat is die insetrat?
2.6 ‘n Hidrouliese domkrag is ‘n toestel wat gebruik word…
2.6 ‘n Hidrouliese domkrag is ‘n toestel wat gebruik word om swaar voorwerpe op te lig. Deur die hantvatsel van die domkrag te pomp, beweeg die hidrouliese vloeistof na die uitsetsuier.
2.3 Die prent wat in die onderstaande blokkie vertoon word…
2.3 Die prent wat in die onderstaande blokkie vertoon word is ‘n voorbeeld van die TWEEDE REËL van hidroulika
1.2 As ons praat van “skaal” en “maat” van ‘n tekening, ve…
1.2 As ons praat van “skaal” en “maat” van ‘n tekening, verwys die woord “skaal” na die verhouding tussen die tekening en die voorwerp en “maat” verwys na…
3.2 Wat is die leweringsrat? [1]
3.2 Wat is die leweringsrat?
1.4 Die term “loodreg” beteken… [1]
1.4 Die term “loodreg” beteken…
4.4 As hierdie hidrouliese domkrag verkoop word vir R250,…
4.4 As hierdie hidrouliese domkrag verkoop word vir R250, wat is die wins wat die vervaardigings maatskappy maak?
VRAAG 5 (LANG VRAE) [4] Beantwoord die volgende vraag….
VRAAG 5 (LANG VRAE) Beantwoord die volgende vraag.
4.1 Watter komponent is die duurste vir een eenheid? [1]
4.1 Watter komponent is die duurste vir een eenheid?
VRAAG 4 (LANG VRAE) [6] Beantwoord die volgende vrae d…
VRAAG 4 (LANG VRAE) Beantwoord die volgende vrae deur gebruik te maak van die onderstaande tabel en skryf slegs die regte antwoord neer. ITEM PRYS VIR BONDEL EEN HIDROULIESE DOMKRAG GEBRUIK: Staalsilinders in die vorm van die pomp (x100) R6000 1 Pomp uitsetsuier (x25) R650 1 Pomp insetsuier (x25) R550 1 Domkrag handvatsel (x100) R3150 1 Boute (x1000) R4100 8 Eenrigtingklep (x10) R250 1 Hidrouliese vloeistof (10 liters) R2000 250ml