2.1 ‘n Hidrouliese stelsel is ‘n stelsel wat twee of meer houers bevat wat met buise of pype verbind is en gebul is met hidrouliese vloeistof, soos olie of water.
3.6 Draai Rat C vinniger of stadiger as Rat A en B? [1]
3.6 Draai Rat C vinniger of stadiger as Rat A en B?
3.8 Wat noem ons die rotasie wat tussen Rat A en Rat B pla…
3.8 Wat noem ons die rotasie wat tussen Rat A en Rat B plaasvind?
1.8 Wanneer dit kom by die Tegnologiese proses, gaan ons a…
1.8 Wanneer dit kom by die Tegnologiese proses, gaan ons altyd begin deur die probleem te identifiseer. Daarna volg die ontwerp opdrag. Wat moet gedurende die ontwerp opdrag proses gebeur?
2.8 Die tande op die WURM van die Wurm en wurmwielasstelse…
2.8 Die tande op die WURM van die Wurm en wurmwielasstelsel is gerond soos ‘n skroef.
2.5 Pascal se beginsel bewys dat die druk dwarsdeur ‘n ges…
2.5 Pascal se beginsel bewys dat die druk dwarsdeur ‘n geslote stelsel nie konstant is nie.
2.9 ‘n KLEINRAT, in ‘n tandstang- en kleinratstelsel is ‘n…
2.9 ‘n KLEINRAT, in ‘n tandstang- en kleinratstelsel is ‘n getande baan.
2.7 ‘n Wielkatrol is ‘n gegroefde wiel wat ‘n soortgelyke…
2.7 ‘n Wielkatrol is ‘n gegroefde wiel wat ‘n soortgelyke funksie verrig as ‘n rat en wel rattande het.
5.1 Lys vier meganismes in jou huis asook watter tipe mega…
5.1 Lys vier meganismes in jou huis asook watter tipe meganisme dit voorstel.
4.3 Wat sal dit kos om ‘n enkele hidrouliese domkrag te ve…
4.3 Wat sal dit kos om ‘n enkele hidrouliese domkrag te vervaardig?