2.4 Verduidelik in jou eie woorde wat dit beteken as die planeet sê: “Daar is wraggies nou genoeg van julle en te min van my..?” (2)
3.16 Ontleed die volgende sin deur die onderwerp, gesegde…
3.16 Ontleed die volgende sin deur die onderwerp, gesegde en voorwerp van die sin aan te dui. Die kinders wen die kompetisie. Onderwerp Gesegde Voorwerp (1.5)
3.6 Gebruik die volgende homofone in sinne van jou eie om…
3.6 Gebruik die volgende homofone in sinne van jou eie om die betekenis duidelik temaak.Nommer jou antwoorde duidelik (4) 3.6.1 voet en voed 3.6.2 ys en eis
2.6 Verduidelik in jou eie woorde wat die term “Aardverwar…
2.6 Verduidelik in jou eie woorde wat die term “Aardverwarming” beteken (2)
3.12 Skryf die afkorting van met ander woorde neer. (0.5…
3.12 Skryf die afkorting van met ander woorde neer. (0.5)
3.8 Gebruik die woorde in die blokkie om die vrae te beant…
3.8 Gebruik die woorde in die blokkie om die vrae te beantwoord. Nommer jou antwoorde duidelik. (4) a) klavier b) vingers c) Kaapstad d) gesluit e) diepste 3.8.1 Skryf een simpleks uit die blokkie neer. 3.8.2 Skryf een kompleks uit die blokkie neer 3.8.3 Skryf die basisvorm in woord (e) neer 3.8.4 Skryf die voorvoegsel van woord (d) neer
Kliek op die knoppie om die outobiografie te lees. …
Kliek op die knoppie om die outobiografie te lees.
1.6 Op watter wyse het die Oosterse heerser sy dank aan hu…
1.6 Op watter wyse het die Oosterse heerser sy dank aan hulle bewys vir al hulle getroue diens aan hom? (2)
1.3 Watter bekende motorfabrikaat, dink jy, het een van hu…
1.3 Watter bekende motorfabrikaat, dink jy, het een van hulle motor modelle na Marco vernoem? (1)
3.14 Formuleer `n sin met die volgende voegwoord: (0.5)…
3.14 Formuleer `n sin met die volgende voegwoord: (0.5) terwyl