1.13 Is sosiale-media vir jou belangrik? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (1)
3.2 Hoekom is daar ʼn ellips ( … ) na Ma Smit se woorde i…
3.2 Hoekom is daar ʼn ellips ( … ) na Ma Smit se woorde in raampie 1? (1)
4.4 Skryf die volgende sin in die VERLEDE TYD. Willem raak…
4.4 Skryf die volgende sin in die VERLEDE TYD. Willem raak dikwels deurmekaar. (1)
4.10 Skryf die volgende sin in die DIREKTE REDE. Sy maats…
4.10 Skryf die volgende sin in die DIREKTE REDE. Sy maats vertel dat alles met ʼn bietjie dagga begin het. (1)
1.12 Hoekom, dink jy, kan Facebook-gebruikers depressief r…
1.12 Hoekom, dink jy, kan Facebook-gebruikers depressief raak? (2)
3.1 Hoe weet ons dat Ma Smit nie gaan help om die boeke te…
3.1 Hoe weet ons dat Ma Smit nie gaan help om die boeke te vind nie? (1)
1.14 Verduidelik in ʼn volsin wat hiper-visueel beteken….
1.14 Verduidelik in ʼn volsin wat hiper-visueel beteken. (1)
1.23 Waarna verwys die asterisk (*) in die titel? …
1.23 Waarna verwys die asterisk (*) in die titel? (1)
3.5 Skryf die volgende sin in die LYDENDE VORM oor. Hy soe…
3.5 Skryf die volgende sin in die LYDENDE VORM oor. Hy soek op die oomblik sy boeke. (1)
4.17 Gee die korrekte VERKLEINWOORD vir die onderstreepte…
4.17 Gee die korrekte VERKLEINWOORD vir die onderstreepte woord. Die klein kat kyk na die lekker viskoppe. (1)