Vraag 5.2 Aqua se pa vind ‘n hout kis. Verduidelik waarom hy nie weet van watter materiaal dit gemaak is nie. (1)
Vraag 6.1 Skryf 1 woord vir die volgende def…
Vraag 6.1 Skryf 1 woord vir die volgende definisies. Definisies Woord Stawe of buise wat raam strukture sterk maak. Hol strukture wat beskerming bied Toestande van materie waar deeltjies naby mekaar is (3)
Vraag 3.2 Noem 2 toestande wat ‘n plant nodi…
Vraag 3.2 Noem 2 toestande wat ‘n plant nodig het om te groei. (2)
Vraag 2.1 Aqua het ‘n e…
Vraag 2.1 Aqua het ‘n eiland gevind terwyl sy eendag geswem het. Vanuit die water sien sy verskeie eiland diere soos lemurs en voëls. Sy sien ook ‘n vulkaan! Lys ‘n lewensproses van ‘n vulkaan en beskryf waarom ‘n vulkaan nie-lewendig is nie, selfs al voldoen dit aan ‘n lewensproses. (2)
Aqua hoor dat daar groot gletsers v…
Aqua hoor dat daar groot gletsers van gevriesde, soliede water in Antarktika is en sy wil dit self sien. Wanneer sy by Antarktika aankom, staan sy in bewondering vir hoe mooi dit is en oor hoeveel verskillende diere op die soliede water leef.
Vraag 4.2 Voorspel wat…
Vraag 4.2 Voorspel wat sal met die ys gebeur in Antarktika as gevolg van aard verwarming. (1)
Vraag 1.1 Ontmoet vir A…
Vraag 1.1 Ontmoet vir Aqua. Sy is ‘n nuuskierige meermin en leef onder water. Volg Aqua se avonture deur na die prentjies te kyk en die vrae te beantwoord wat daarop volg. Druk op die blou knoppie om die prent van Aqua oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie. Kies die regte habitat waarin Aqua leef. (1)
Vraag 1.2 Aqua se habit…
Vraag 1.2 Aqua se habitat bestaan meestal uit vloeistof. Lys 2 eienskappe van vloeistowwe. (2)
Using left or right if necessary, name the bone and which ar…
Using left or right if necessary, name the bone and which articulation the pointer is pointing to: _______
Using left or right if necessary, name the bone and which en…
Using left or right if necessary, name the bone and which end that the pointer is pointing to: _______