14 A student used the apparatus shown in Photograph 1 to determine the speed of sound in air. See addendum Figure 14.1 The student switched on the signal generator. The oscilloscope showed one trace from the signal generator and another trace from the microphone. Initially the peaks of one trace were directly above the troughs of the other trace, as shown in Photograph 2. See addendum Figure 14.2 The horizontal axis of the oscilloscope screen represents time. The number of milliseconds per division on the horizontal scale is known. (a) Explain how the apparatus shown in Photograph 1 could be used to determine the speed of sound in air. (5) (b) The student changed the position of the microphone. The traces on the oscilloscope screen before and after changing the position of the microphone are shown in Photograph 2 and Photograph 3. See addendum Figure 14.2 & Figure 14.3 Explain what change the student made to the position of the microphone between Photograph 2 and Photograph 3. (3) (Total for question 14 = 8 marks)
1.13 Noem twee (two) diere (animals) wat dolfyne eet (eat)…
1.13 Noem twee (two) diere (animals) wat dolfyne eet (eat). (2) Druk op die knoppie hieronder om die prentjie oop te maak.
Lees (read) die teks en beantwoord (answer) die vrae….
Lees (read) die teks en beantwoord (answer) die vrae. Dolfyne Seker almal van ons het al die snaakse gedrag van dolfyne in ‘n akwarium gesien! Dolfyne is klein, slim walvisse. Hulle is soogdiere wat onder die water geboorte aan hulle kleintjies gee. Tydens die geboorte beskerm twee ander dolfynwyfies die moeder teen haaie. Na die geboorte word die dolfynkalfie gehelp na die wateroppervlak vir sy eerste asemteug. Die kalfie word, soos ander soogdiere, gevoed met melk. Vir dae na die geboorte fluit die dolfyn-ma aanhoudend vir haar kalfie. Dit help die kalfie om sy ma te identifiseer. Die dolfyn se oë is baie goed ontwikkel. Hulle kan onder die water, sowel as bo die water, baie goed sien. Hulle kan ook afstand skat, dit is waarom hulle deur hoepels kan spring. Die dolfyn haal asem deur sy neusgate, wat soos ‘n spuitgat bo-op sy kop sit. Dolfyne eet vis of seekatte. Dolfyne word vir militêre doeleiendes gebruik. Hulle kan byvoorbeeld met plofstof na ‘n spesifieke punt gestuur word. Ongelukkig, word dolfyne deur die mens bedreig. Die kuswaters word besoedel en die viswaters word oorontgin. Hoe jammer sal dit wees as hierdie dier deur die mens uitgewis word! Bron: Verwerk vanaf basic education yearly assessment plan Aantal woorde: 191
2.10 Byvoeglike naamwoorde (adjectives) Kyk na die sinne h…
2.10 Byvoeglike naamwoorde (adjectives) Kyk na die sinne hieronder. Identifiseer die byvoeglike naamwoorde in die sinne. (Identify the adjectives in the sentences) 2.10.1 Die vinnige atleet wen die kompetisie. 2.10.2 Die bruin hond blaf vir die mense. 2.10.3 Die oulike dogtertjie voltooi al haar huiswerk. (3)
1.12 Watter een van die volgende dolfyn-liggaamsdele (body…
1.12 Watter een van die volgende dolfyn-liggaamsdele (body parts) pas (does not fit) nie? (1)
Provide the image of your final SELF-PORTRAIT drawing
Provide the image of your final SELF-PORTRAIT drawing
Please provide your PROGRESS IMAGE; 11:45
Please provide your PROGRESS IMAGE; 11:45
2.4 In ongeveer een bladsy verwys na FIGUUR D en E om d…
2.4 In ongeveer een bladsy verwys na FIGUUR D en E om die ooreenkomste en verskille tussen die twee Duitse Ekspressionistiese bewegings te verduidelik. Kategoriseer FIGUUR D en E in óf die BRÜCKE of DER BLAUE REITER. Sluit in die gebruik van die formele elemente van kuns en stilistiese eienskappe in jou bespreking. Maak seker dat jy na die puntetoekening kyk. (16)
1.2 Verduidelik waarom Goldblatt hierdie twee tradisies va…
1.2 Verduidelik waarom Goldblatt hierdie twee tradisies van kuns op sy foto vergelyk. (2)
3.2 Wat was die doelstellings van die Rorkes Drift sentrum…
3.2 Wat was die doelstellings van die Rorkes Drift sentrum? (4)