BEANTWOORD AFDELING B HIER. Beantwoord EEN van die TWEE vrae, elkeen in sy eie spasie. Beantwoord jou keusevraag hier onder vanuit die bogenoemde vrae (VRAE 2 OF 3). Maak seker dat jy reg nommer!
The following data gives spline coefficients for the form:
The following data gives spline coefficients for the form:
AFDELING C: OPSTELVRAE Beantwoord slegs EEN van…
AFDELING C: OPSTELVRAE Beantwoord slegs EEN van die TWEE opstelvrae. Nommer jou antwoorde duidelik en antwoord puntsgewys. VRAAG 4: BESIGHEIDSGELEENTHEDE Vorme van eienskaarskap dui op die tipe besigheid wat deur die eienaar gekies word. Verskillende vorme van eienaarskap is geskik vir verskillende tipes besighede. Skryf ‘n opstel oor die volgende aspekte: Verduidelik die faktore wat oorweeg moet word wanneer ‘n vorm van eienaarskap gekies word. Bespreek VYF nadele daaraan verbonde om ‘n onderneming as ‘n eenmansaak te bedryf. Analiseer VYF voordele daaraan verbonde om ‘n eenmansaak te bedryf. Evalueer die eienskappe wat kenmerkend is aan eenmansake. TOTAAL VIR VRAAG 5 OF
Say we have some x, y data where y depends on x. We fit cub…
Say we have some x, y data where y depends on x. We fit cubic splines on the data. At a specific, interior x,y point, what can you say about the neighboring cubic spline segments?
VRAAG 5: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE Beantwoord slegs EEN van…
VRAAG 5: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE Beantwoord slegs EEN van die TWEE opstelvrae. Nommer jou antwoorde duidelik en antwoord puntsgewys. Besighede benodig finansies om effektief te kan werk. Daar is beleggingsgeleenthede vir beide besighede en individue. Die sukses van elke besigheid hang af van hoe goed dit sy inligting bestuur. Met verwysing na bogenoemde, skryf ‘n opstel oor die volgende aspekte: Beskryf die verantwoordelikhede van die finansiële funksie. Gebruik ‘n tabel om TWEE verskille tussen eie kapitaal en geleende kapitaal te verduidelik. Noem en bespreek enige DRIE bronne van korttermyn kapitaal wat beskikbaar is vir ondernemings. Evalueer hoe selfone gebruik kan word om die bestuur van inligting in ‘n onderneming te vergemaklik. TOTAAL VIR AFDELING C GROOT TOTAAL
AFDELING A: VERPLIGTEND VRAAG 1.1 MEERVOUDIGE KEUSE…
AFDELING A: VERPLIGTEND VRAAG 1.1 MEERVOUDIGE KEUSE Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord. 1.1.1 Hierdie tipe denke stel ons in staat om alternatiewe oplossings vir probleme te vind. (2)
1.1.2 Wanneer ‘n produk ontwikkel word, moet die ….. ger…
1.1.2 Wanneer ‘n produk ontwikkel word, moet die ….. geregistreer word. (2)
1.1.2 Wanneer ‘n produk ontwikkel word, moet die ….. ger…
1.1.2 Wanneer ‘n produk ontwikkel word, moet die ….. geregistreer word. (2)
BEANTWOORD AFDELING B HIER. Beantwoord EEN van die TWEE vrae…
BEANTWOORD AFDELING B HIER. Beantwoord EEN van die TWEE vrae, elkeen in sy eie spasie. Beantwoord jou keusevraag hier onder vanuit die bogenoemde vrae (VRAE 2 OF 3). Maak seker dat jy reg nommer!
Answer the question based on the following supply and demand…
Answer the question based on the following supply and demand schedules in units per week for a product. Price Quantity Demanded Quantity Supplied $ 60 100 400 50 140 340 40 180 280 30 220 220 20 260 160 10 300 100 Refer to the above table. If demand increased by 100 units at each price level and the government set a price ceiling of $40, then there would be