What is the main purpose of the initial assessment stage?
VRAAG 5 – GELYKVORMIGHEID EN KONGRUENSIE …
VRAAG 5 – GELYKVORMIGHEID EN KONGRUENSIE 5.1 Bestudeer die onderstaande figure. Is dit gelykvormig of kongruent? (4) Toon alle berekeninge om u antwoord te motiveer. Kliek regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. 5.2 Is die driehoeke △ABC en△JKL kongruent? (2) Gee ‘n rede vir u antwoord. Kliek regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. 5.3 Skryf neer of elke paar driehoeke hieronder kongruent, soortgelyk of nie een is nie. Gee ‘n rede vir u antwoord en toon bewerkings indien nodig. Kliek regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. 5.3.1 Driehoeke in figuur 1 is: __________ (2) 5.3.2 Driehoeke in figuur 2 is: __________ (4) TOTAAL GROOT TOTAAL: 50
The negative log of the hydrogen ion concentration is define…
The negative log of the hydrogen ion concentration is defined as which of the following?
VRAAG 1 – Meervoudige-keuse vrae Skryf slegs die LET…
VRAAG 1 – Meervoudige-keuse vrae Skryf slegs die LETTER van die korrekte antwoord neer. 1.1 Watter van die volgende voorwerpe het die vorm van ‘n prisma? Kliek regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. A) Voorwerpe A en B B) Voorwerpe B en D C) Voorwerpe B en C D) Voorwerpe C en D (1) 1.2 Watter van die volgende gekleurde figure lyk soos ’n trapezium? Kliek regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. (1) 1.3 Die omtrek van ‘n vierkant is 80 cm. Die lengte van ‘n sy is: A) 20 cm B) 160 cm C) 320 cm D) 640 cm (1) 1.4 Watter een van die onderstaande letters het beide ewewydige en loodregte lyne? A) M B) T C) Z D) E (1) 1.5 Die onderstaande figuur is nie volgens skaal geteken nie. AÔB is ‘n reguit lyn. As AÔC 150° is, vind die waarde van CÔB. Kliek regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. A) 210° B) 30° C) 50° D) 180° (1) TOTAAL
NOU DAT JY JOU EKSAMEN VOLTOOI HET, DRUK DIE “SUBMIT” -KNOP…
NOU DAT JY JOU EKSAMEN VOLTOOI HET, DRUK DIE “SUBMIT” -KNOPPIE EN DAN DIE “NEXT” KNOPPIE.
Which of the following values are needed to determine a pati…
Which of the following values are needed to determine a patient’s minute volume?1. Respiratory rate2. Tidal volume3. Forced vital capacity4. Maximal voluntary ventilation
AS DIE TYD VAN DIE QUIZ UITLOOP, SAL DIE QUIZ OUTOMATIES SLU…
AS DIE TYD VAN DIE QUIZ UITLOOP, SAL DIE QUIZ OUTOMATIES SLUIT! KLIEK DAN OP DIE NEXT KNOPPIE. ‘N OPDRAG GENAAMD WISK GR7 SBA04b – OPLAAI GELEENTHEID SAL DADELIK OOPMAAK WAAR JY DAN 30 MIN SAL KRY OM JOU VRAESTEL AS EEN PDF DOKUMENT OP TE LAAI.
Which of the following disorders is associated with hypergly…
Which of the following disorders is associated with hyperglycemia?
Which of the following is a true statement regarding the ter…
Which of the following is a true statement regarding the term hypoxemia?
What element must be stored in sufficient quantities to meet…
What element must be stored in sufficient quantities to meet the metabolic demands of the diaphragm?