Ekstra vraag (essay question) indien jy iets onder juffrou se aandag wil bring:
3.6 Gee ʼn sinoniem vir volgende woorde deur die regte antw…
3.6 Gee ʼn sinoniem vir volgende woorde deur die regte antwoord te kies. a. groot b. gelukkig (2)
2.5 Waarom kyk mens na weervoorspellings? (Why do we wat…
2.5 Waarom kyk mens na weervoorspellings? (Why do we watch the weather?) (1)
3.10 Voltooi die sin deur die regte vorm van die byvoeglik…
3.10 Voltooi die sin deur die regte vorm van die byvoeglike naamwoord (adjective) te gee. Die vrou gly op die (glad)______rots. (1)
2.6 Hoe weet ons dit gaan Woensdag reën? (1)
2.6 Hoe weet ons dit gaan Woensdag reën? (1)
Bestudeer die spotprent en beantwoord die vrae wat daarop vo…
Bestudeer die spotprent en beantwoord die vrae wat daarop volg: (Study the cartoon and answer the questions:) Klik op die knoppie om Teks C: Spotprent oop te maak. (Click on the button to open Text C: Cartoon)
2.9 Waarom sukkel die mense om te hoor? (1)
2.9 Waarom sukkel die mense om te hoor? (1)
2.12 Dink jy die spotprent is snaaks? Antwoord Ja of Nee e…
2.12 Dink jy die spotprent is snaaks? Antwoord Ja of Nee en gee ‘n rede vir jou antwoord. (Do you think the cartoon is funny? Write yes or no and give a reason for your answer.) (1)
Totaal Afdeling A: [18]
Totaal Afdeling A:
1.9 Is die volgende stellings waar of onwaar? (true or fal…
1.9 Is die volgende stellings waar of onwaar? (true or false) 1. Delia en Kirsten ry gereeld alleen met die bus. 2. Die susters moet hulle troeteldier by die droogskoonmaker gaan haal. 3. Delia vra die verkeerskonstabel vir hulp. (3)