QUESTION 2: WORD PROCESSING 2.1 Open the document file 2_Signup. Remove the page colour. (1) 2.2 Set the top margin to 2 cm. (1) 2.3 Locate the heading ‘Walk 4 Paws 2021 – Entry Form’ at the top of the document. Format the heading with a Small caps font effect. Change the paragraph ‘After’ spacing of the heading to 12 pt. (2) 2.4 Change the drop cap in the first paragraph to appear as follows: The distance of the drop cap from the text is 0.15 cm. (3) 2.5 Locate the sentence starting ‘The closing date…’ in the first paragraph. Place the sentence on a new line in the same paragraph. (1) 2.6 Locate the text in blue and use an appropriate word processing technique to format it to appear as shown below: (This is not a clickable link): (2) 2.7 Locate the paragraph ‘IMPORTANT: All entry fees … in lieu of a receipt’ and format it to appear as follows: Also do the following: Expand the character spacing of the word ‘IMPORTANT’ by 2 pt. Set the right indentation of the paragraph to 1 cm. (3) 2.8 Locate the text in green. Use tab settings at 2 cm, 8.5 cm and 15 cm to display the text as shown below. (4) 2.9 Locate the SmartArt diagram and adjust it to appear as follows: (2) 2.10 Locate the text ‘Cut here’ under the SmartArt diagram. Use an existing tab setting to add a dotted line that extends to the right margin as follows: Adjust this tab to 8.2cm alignment right. (2) 2.11 Add a watermark containing the text ‘Example’ as shown below. (Note that only the watermark on the page is shown, not the other page content.) (3) Save your file as 2_Signup_Upload. You will submit your file in the next quiz after completing and submitting this paper..
Question 2 – Word Processing Upload your saved version of…
Question 2 – Word Processing Upload your saved version of 2_Signup_Upload.docx here (NO .PDF FILES)
VRAAG 3: BATEVERKOPE, INTERNE KONTROLE EN PROBLEEMOPLOSSING…
VRAAG 3: BATEVERKOPE, INTERNE KONTROLE EN PROBLEEMOPLOSSING Die onderstaande gedeeltelik voltooide grootboekrekeninge van Brightstar Handelaars word aan jou verskaf. GEVRA: 3.1 Beantwoord die volgende vrae: 3.1.1 Bereken of benoem die ontbrekende inligting gemerk A – D. (6) 3.1.2 In watter afdeling van die grootboek verskyn ‘opgehoopte waardevermindering op voertuie’? (2) 3.1.3 Waardevermindering op die voertuie word teen die kosprys-metode bereken. Bereken die persentasie waarteen waardevermindering per jaar afgeskryf is. (4) 3.1.4 Bepaal die datum waarop die voertuig wat verkoop is, oorspronklik aangekoop is. (4) 3.1.5 Verwys na die Bateverkope-rekening. Hoe is die bate verkoop? (2) 3.1.6 Bereken die waardevermindering op 28 Februarie 2021, die einde van die finansiële jaar, op die onverkoopte voertuie (gebruik die persentasie soos bereken by 3.1.3). (5) 3.1.7 Bereken die bedrag van waardevermindering wat in die inkomstestaat sal verskyn op 28 Februarie 2021. (4) 3.1.8 Bereken die wins wat op die verkoopte voertuig gemaak is. (3) 3.2 Daar word ingebreek by die onderneming op die nag van 28 Februarie 2021 en die nuwe voertuig word gesteel. Die onderneming is verseker. 3.2.1 Bereken die boekwaarde van die nuwe voertuig op 28 Februarie 2021. Aanvaar dat die opgehoopte waardevermindering op die nuwe voertuig R3 600 beloop) (3) 3.2.2 Watter twee maatreëls kan die onderneming instel om sy interne kontrole te verbeter. (4) 3.3 Voltooi die onderstaande transaksies in die tabel voorsien in die antwoordblad. 3.3.1 Koop R30 000 se handelsvoorraad op krediet aan. (4) 3.3.2 Stuur R1 300 se handelsvoorraad terug aan die verskaffer. (4) 3.3.3 Verkoop ou toerusting, kosprys R15 000, op 28 Februarie 2021. Die opgehoopte waardevermindering op die toerusting op die dag van verkope beloop R9 000. Die onderneming verkoop die toerusting vir R5 900 kontant. Die onderneming maak ‘n verlies van R100. (10)
4. Ecoute Myriam qui parle de ce qu’elle mange et de sa sa…
4. Ecoute Myriam qui parle de ce qu’elle mange et de sa santé. Lis les questions et réponds en français. Il y a une pause après chaque question pour pouvoir taper la réponse. (5) Exemple: Comment s’appelle-t-elle? Elle s’appelle Myriam.
3.1 Elle est allée à un concert avec ses deux sœurs. (1)
3.1 Elle est allée à un concert avec ses deux sœurs. (1)
4.2 Quels sports fait Myriam? Nomme un sport qu’elle prati…
4.2 Quels sports fait Myriam? Nomme un sport qu’elle pratique. (1)
VRAAG 2: KONSEPTE EN KREDITEUREVERSOENING [23 punte] VRA…
VRAAG 2: KONSEPTE EN KREDITEUREVERSOENING VRAAG 2.1 BEGRIPPE Begrippe rakende krediteure word in KOLOM A verskaf en beskrywings in KOLOM B. Kies die korrekte beskrywing uit die gegewe opsies wat by die begrip in kolom A pas.
4.3 Quelle sorte de cuisine Myriam adore? (1)
4.3 Quelle sorte de cuisine Myriam adore? (1)
2.3 Le copain de Sarah a… (1)
2.3 Le copain de Sarah a… (1)
4.1 Combien de fois par semaine Myriam fait du sport? (1…
4.1 Combien de fois par semaine Myriam fait du sport? (1)