VRAAG 3 Pas kolom B om by die terme van kolom A te pas. Kolom A Kolom B 1) Veelvoud 2 dae 2) Maat-eenheid 2, 4, 6, 8, 10, 12. 3) 56 dae cm, m, km 4) Plekwaarde 1 Dekade 5) 48 ure Die plek of posisie van ‘n syfer in ‘n getal. 6) 1 km 1000m 7) Faktor Maaltafel van ‘n getal 8) 10 jare 4350 ml 9) 4,35 liter Aantal kere wat ‘n nommer in ‘n getal in kan deel sonder ‘n res. 10) Ewe getal 8 weke (10)
VRAAG 4 Vergelyk die volgende getalle en kies di…
VRAAG 4 Vergelyk die volgende getalle en kies die regte teken in < , > of = 4.1 350 kg 305 kg 4.2 kg kg (3/4 kg) (12/16 kg) 4.3 (25/100) (75/100) 4.4 1 (1/5 + 4/5) (4)
Bestudeer die kalender en beantwoord die vrae wat volg….
Bestudeer die kalender en beantwoord die vrae wat volg. Junie 2020 Mo Di Wo Do Vr Sa So 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 (1) 7.3 Wat is die datum van die eerste Sondag in Junie? Skryf slegs die nommer. 7.4 Hoeveel Dinsdae is daar in Junie? (1)
2.2 Kies die korrekte antwoord: 3000ml + 1000ml + 400ml =…
2.2 Kies die korrekte antwoord: 3000ml + 1000ml + 400ml = (1)
2.4 Bereken die oppervlak van: (1)
2.4 Bereken die oppervlak van: (1)
‘n Bus ry daagliks vanaf dorp A na dorp G. Die diagram h…
‘n Bus ry daagliks vanaf dorp A na dorp G. Die diagram hieronder wys die hoe laat die bus by elke dorp stop. Kliek op die knoppie. 7.2 As jy 08:00 op die bus klim en 12:30 af klim, in watter dorp sal jy wees? KIES die korrekte letter. (1)
2.5 Triangulasie word gebruik om strukture te vertsterk….
2.5 Triangulasie word gebruik om strukture te vertsterk.
VRAAG 5 Beantwoord die volgende vrae deur af te…
VRAAG 5 Beantwoord die volgende vrae deur af te rond: 5.1 Rond 427 855 af tot die naaste 5: 5.2 Rond 4 852 af tot die naaste 10: 5.3 Rond 427 857 af tot die naaste 100: 5.4 Rond 855 af tot die naaste 1 000: (4)
GROOT TOTAAL: [50]
GROOT TOTAAL:
EKSTRA TEKSBOKS As daar nog iets is wat jy wil byvoeg of kom…
EKSTRA TEKSBOKS As daar nog iets is wat jy wil byvoeg of kommunikeer, doen dit asseblief hier: