7.3 Bereken die digtheid van 175 cm3  water met die massa…

7.3 Bereken die digtheid van 175 cm3  water met die massa van 175,70 g. Gee jou antwoord in die vorm van die formule soos aangedui hieronder. (Rond af tot by 2 desimale plekke) Die formule vir digtheid: Digtheid = Massa / Volume BYVOORBEELD: Digtheid = 20 g / 5 cm3 = 4 g/cm3   (4)

Vul die ontbrekende dele van die volgende tabel in.  …

Vul die ontbrekende dele van die volgende tabel in.   Fase Soliede Vloeibare Gas Tekening wat die rangskikking van atome in die fase toon          Tipe beweging Kragte tussen die atome (sterk/swak) Kragte swakker as in vaste stof Spasies tussen deeltjies Leë spasies tussen die atome is baie groot