3.8 Intensiewe vorme (intensive forms): Lees die volgende…

3.8 Intensiewe vorme (intensive forms): Lees die volgende paragraaf van Teks A en skryf (write) twee woorde wat in die intensiewe vorm geskryf is: (Leidraad: ê = ALT+136) Sokker het blitsvinnig in ‘n wêreldwye obsessie verander met die eerste Wêreldbeker wat in 1930 plaasgevind het. Vandag is dit ‘n wêreldberoemde sportsoort wat deur mense van verskillende lande geniet word. 3.8.1 (1) 3.8.2 (1)

3.9 Voegwoorde (conjunctions): Verbind (combine) die sinne…

3.9 Voegwoorde (conjunctions): Verbind (combine) die sinne deur van die voegwoorde in hakkies (brackets) gebruik te maak. Herskryf (rewrite) die hele sin (whole sentence) elke keer. 3.9.1 Sokker was onwettig verklaar. Die spel was gevaarlik. (want) (1) 3.9.2 Hulle moes reëls maak. Mense sou onnodig seerkry. (anders) (1)