VRAAG 3: PAS KOLOM A BY KOLOM B  (5) Pas die term in Kol…

VRAAG 3: PAS KOLOM A BY KOLOM B  (5) Pas die term in Kolom A met die korrekte beskrywing in Kolom C. Tik jou antwoord  (NET DIE LETTER)  in die antwoord blok wat in Kolom B verskaf word. Let wel: Geen beskrywings wat as antwoorde gegee word sal gemerk word nie.   3.1 Kolom A Kolom B   Kolom C   1. Insekvreters A- ‘n Siekte wat veroorsaak word deur ‘n gebrek aan vitamien D 2. Ragitis B- ‘n Gemeenskap van spesies met interaksie in hul omgewing 3. Ekostelsel C- ‘n Ingeligde raaiskoot of voorspelling vir ‘n spesifieke vraag 4. Hipotese D- Stoor energie en verskaf isolasie 5.Vette en Olies   E- Eet slegs insekte     F- Die korrekte uitkoms van ‘n eksperiment      G- Insekte wat net plantprodukte eet      

Pregunta 2: Escribe palabras en español con la traducción in…

Pregunta 2: Escribe palabras en español con la traducción inglesa para identificar a tres objetos en cada foto. Question 2: Write words in Spanish with the English translation to identify three objects in each photo. Right click the button to open in a new tab:   Ejemplo: un ordenador = computer, una silla = chair, una mesa = table

Die Jumanji oerwoud is beide gevaarlik en betowerend. Ons mo…

Die Jumanji oerwoud is beide gevaarlik en betowerend. Ons moet voorbereid wees op enige potensiële bedreigings wat in hierdie gebied kan skuil. Aangesien Jumanji tegnies ‘n ekostelsel is, beantwoord die volgende vrae oor voedselwebbe, fotosintese en ekostelsels korrek om jou vertroue vir hierdie uitdaging ‘n hupstoot te gee. Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die JUMANJI ekostelsel oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig: