Abstraction is one of the cornerstones of Computer Science. It involves filtering out the that we don’t need in order to concentrate on those that we do. (2)
Online shopping has a variety of features that are usefu…
Online shopping has a variety of features that are useful to us as the user. Which of the following options do NOT form part of these features? (1)
MULTIPLE CHOICE Choose the correct answer for each of th…
MULTIPLE CHOICE Choose the correct answer for each of the following questions.
In WordArt you can use different effects to make your Wo…
In WordArt you can use different effects to make your WordArt more interesting such as shadow and glow. Which of the following options form part of the WordArt effects? (1)
A digital footprint is a trail of data that you create w…
A digital footprint is a trail of data that you create while using the internet. This includes the websites you visit, emails you send and information send when using online services. (1)
TRUE OR FALSE Indicate whether the following statements…
TRUE OR FALSE Indicate whether the following statements are true or false.
A computer consists of hardware and software. _____ are…
A computer consists of hardware and software. _____ are the parts of the computer that you can touch and see. (1)
SBA004 OPLAAI SPASIE
SBA004 OPLAAI SPASIE
VRAAG 3 AARP BEGINSELS EN DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING…
VRAAG 3 AARP BEGINSELS EN DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING 3.1 Pas die AARP beginsels by die beskrywing en toepassing van die beginsels. 12 AARP BEGINSEL BESKRYWING TOEPASSING 3.1.1 Lopende saakbeginsel A. Inkomste en uitgawes moet in die korrekte finansiële periode gerapporteer word. U. Rente op oortrokke rekening word as ‘n aparte bedrag in die aantekening by die inkomstestaat getoon. 3.1.2 Parings beginsel B. Finansiële state word opgestel met die veronderstelling dat ‘n onderneming in die afsienbare toekoms sal voortbestaan. V. Grond en geboue word die afgelope 50 jaar teen R20 000 getoon, alhoewel dit nou R1 miljoen werd is. 3.1.3 Historiese koste beginsel C. Finansiële inligting wat belangrik is vir die besluite van gebruikers, moet afsonderlik getoon of uitgelig word. W. Wanneer verkope aangeteken word, moet die koste van die verkope terselfdertyd geboekstaaf word. 3.1.4 Entiteits beginsel D. Finansiële resultate word op ‘n konserwatiewe wyse gerapporteer en moet nie as te hoog getoon word nie. X. `n Vennoot het huur van R5 000 ontvang vir `n woonstel aan die sy huis. Dit word nie in die inkomstestaat van die onderneming weerspieël nie. 3.1.5 Omsigtigheids beginsel E. Die finansiële sake van die eienaars word apart van dié van die besigheid gehou. Y. Skade wat aan ‘n kliënt betaal moet word, word volgende jaar in die hof afgehandel. ‘n Geskatte bedrag van R100 000 word vanjaar aangeteken. 3.1.6 Wesenlikheids beginsel F. ‘n Bate word teen die oorspronklike kosprys aangeteken, nie die vervangingskoste of ‘n skatting van die waarde daarvan nie. Z. Handelsvoorraad word in die finansiële state getoon teen die koste van R30 000, alhoewel die onderneming slegs R15 000 sou kry as die aandeel vandag verkoop word.
Vaste bate nota uit die finansiële state van Lunabugz…
Vaste bate nota uit die finansiële state van Lunabugz op 28 Februarie 2021: GROND EN GEBOUE VOERTUIE TOERUSTING Drawaarde op 1 Maart 2020 2 400 000 208 000 119 800 Kosprys 2 400 000 520 000 180 000 Opgehoopte waardevermindering – 0 – (312 000) (60 200) Bewegings ? ? ? Toevoegings teen kosprys A – 0 – – 0 – Verkope teen drawaarde – 0 – F – 0 – Waardevermindering – 0 – E B Drawaarde op 28 Februarie 2021 ? 83 200 D Kosprys ? 260 000 180 000 Opgehoopte waardevermidnering – 0 – G C