2.2.1 Gebruik ‘n geannoteerde diagram en verduidelik die…

2.2.1 Gebruik ‘n geannoteerde diagram en verduidelik die vorming van ‘n La Nina-gebeurtenis. Verseker dat jy die volgende wys: – Stille Oseaan  – Indonesië en Suid-Amerika  – Suid-ekwatoriale stroom  – Sterker passaatwinde  – gebied van lae druk  – gebied van hoë druk  – gebied met swaarder reënval as gewoonlik  – oppervlakte van droër toestande as normaal  (10)

3.3 “Water is lewe. Waterkwessies het in 2017 tot konflik…

3.3 “Water is lewe. Waterkwessies het in 2017 tot konflik in minstens 45 lande laat ontstaan. Om ‘n soortgelyke scenario in Suid-Afrika te voorkom, moet ons water en water infrastruktuur beter begin bestuur, met almal wat hul bydrae lewer om hierdie doel te bevorder. ”