3.4 Wie is die “ons” in strofe 2?(1) Hoekom sit hulle op ‘n windpomp?(1) (2)
Algemene vrae. 1.1 Kies die korrekte woord by…
Algemene vrae. 1.1 Kies die korrekte woord by elke oop spasie. Eckardt is die 1.1.1 by Lawson Kollege. Hy gaan 1.1.2 elke oggend en maak dan vir Greg wakker vir ontbyt. Eckardt is slim en weet hoe om rekenaars te 1.1.3. Hy is eintlik maar ‘n 1.1.4 . Sy kubernaam is 1.1.5 . (5)
5.10 ʼn SINONIEM uit par.1 vir “van die hand wys” is: (1…
5.10 ʼn SINONIEM uit par.1 vir “van die hand wys” is: (1)
1.6 Verwys na die teks. Hoekom is water belangrik as ʼn men…
1.6 Verwys na die teks. Hoekom is water belangrik as ʼn mens detoks? Gee TWEE redes. (2)
2.9.2 Volgens jou antwoord in 2.9.1, hoekom voel die sprek…
2.9.2 Volgens jou antwoord in 2.9.1, hoekom voel die spreker dat hy die mag het om dit te doen? Bespreek letterlik en figuurlik. (2)
3.5 Verwys na strofe 4 en kies elke keer die korrekte term…
3.5 Verwys na strofe 4 en kies elke keer die korrekte term: Wanneer die spreker in die klas sit, trek die geluid van ‘n haar aandag af. In plaas daarvan dat sy in die klas luister, sal sy veel eerder haar vreugdes wil en die oorsaak van haar probeer bepaal. (3)
1.11 Verwys na paragraaf 2. Ons kan aflei dat Thompsen __…
1.11 Verwys na paragraaf 2. Ons kan aflei dat Thompsen ____. (1)
3.1 Noem een tema van hierdie gedig. (1)
3.1 Noem een tema van hierdie gedig. (1)
2.3 “Ek hoor die winde huil” (versreël 5) is ‘n voorbeeld…
2.3 “Ek hoor die winde huil” (versreël 5) is ‘n voorbeeld van ______ (1)
2.2 Die funksie van die herhaling in versreël 2 is om te b…
2.2 Die funksie van die herhaling in versreël 2 is om te beklemtoon hoe_____. (1)