VRAAG 1.3 KIES DIE REGTE ANTWOORD:   Voltooi die v…

  VRAAG 1.3 KIES DIE REGTE ANTWOORD:   Voltooi die volgende stellings deur die woorde in die onderstaande lys te gebruik. Kies slegs die korrekte woord en tik dit in die oop spasie.       Stormend; Leierskap; Kragveld; Vaste eiendom; Lewensdekking; Uittree-annuïteit; RSA-kleinhandel-spaareffekte; Bestuur; Normering; Delphi-tegniek     1.3.1 ‘n Minimum van R1000 is nodig om in … te belê. (2)  

VAK INSTRUKSIES:   1. Hierdie vraestel bestaan ​​uit…

VAK INSTRUKSIES:   1. Hierdie vraestel bestaan ​​uit DRIE afdelings, naamlik AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C wat handel oor BESIGHEIDSROLLE EN BESIGHEIDSGELEENTHEDE AFDELING A: VERPLIGTEND AFDELING B: Bestaan ​​uit DRIE vrae. Beantwoord TWEE VRAE vrae uit hierdie afdeling. AFDELING C: Bestaan ​​uit TWEE opstelle/langvrae. Beantwoord SLEGS EEN van die TWEE vrae uit hierdie afdeling.     2. Oorweeg die tydstoedeling vir elke vraag tydens die beantwoording.   3. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur.   4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommerstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word.   5. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet die antwoorde in volsinne wees.   6. Die puntetoekenning van elke vraag sal die lengte van jou antwoord bepaal.   7. Gebruik die onderstaande tabel as ‘n riglyn vir punte en tydstoedeling vir elke vraag.       VRAAG AFDELING PUNTE TYD 1 A: Meervoudige keusevrae, korrekte woord, passende kolomme, definisies. 30 25 min 2 B: DRIE direkte vrae. Beantwoord SLEGS TWEE vrae. 40 30 min 3 40 30 min 4 40 30 min 5 C: TWEE opstelvrae. Beantwoord slegs EEN opstel. 40 35 min 6 40 35 min     TOTAAL 150 120 minute  

  AFDELING C: OPSTELVRAE     Hierdie afdeling best…

  AFDELING C: OPSTELVRAE     Hierdie afdeling bestaan ​​uit TWEE vrae, beantwoord slegs EEN. NOMMER JOU VRAAG DUIDELIK ASSEBLIEF.     VRAAG 5: BESIGHEIDSROLLE       Deur saam te werk, kan werknemers voortbou op die talente van hul spanmaats. Alhoewel jy sterk kreatiewe denke kan hê, kan ‘n medewerker skitter in die beplanning. Moenie huiwer om jou vermoëns met die span te deel nie.       Bespreek spanwerk krities deur van hierdie opskrifte gebruik te maak: Beskryf die kriteria vir suksesvolle spanprestasie. Bespreek die belangrikheid van spandinamiese teorieë om spanprestasie te verbeter. Noem die stappe vir konflikhantering. Analiseer maniere om moeilike persoonlikhede te hanteer. (40)   OF