INSTRUKSIES 1. Hierdie eksamen bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Leesbegrip (30) AFDELING B: Opsomming (10) AFDELING C: Taalstrukture en Konvensies (40) 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord in volsinne, so ver moontlik. 4. Skenk veral aandag aan spelling en sinskonstruksie. 5. Voorgestelde tydsindeling: AFDELING A: 45 MINUTE AFDELING B: 30 MINUTE AFDELING C: 45 MINUTE 6. Gebruik die volgende karakters waar nodig: ê, ï, î, ü, é, â, ä, à, ë, è, ì, ô, ö, ò, û STERKTE!
AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1: Lees die leesstuk en be…
AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1: Lees die leesstuk en beantwoord die vrae daarna. Druk REGS op die onderstaande blou blokkie om jou begripstoets in ‘n ander bladsy oop te maak. (10) TEKS A STAPPE OM ’N MOTORONGELUK SUKSESVOL TE HANTEER Letitia Watson, Die Burger, 24 Maart 2012 1 As jy in ’n ongeluk was, moet jy dadelik stop en vasstel of enigiemand beseer of dood is en of daar enige skade aan enige derde party berokken is – mits jy daartoe in staat is. ’n Ooggetuie kan help indien nodig. 2 Nadat daar na die welsyn van alle betrokkenes omgesien is, is dit belangrik om die polisie en ander nooddienste te skakel om hulle in te lig dat ’n ongeluk plaasgevind het. 3 “Totdat die polisie opgedaag het, mag geen voertuig wat by die ongeluk betrokke was, beweeg word nie – dit geld ook, indien moontlik, vir enige mense wat beseer is,” sê mnr. Nazeer Hoosen, uitvoerende direkteur van PPS se korttermyn versekeringsafdeling. 4 Bly kalm en kry die derde party se besonderhede, soos die fabrikaat, model en registrasienommer van die voertuig, asook die besonderhede van die bestuurder of eienaar, ook sy of haar identiteitsnommer, telefoonnommers, posadres, e-posadres, en besonderhede van sy of haar werkgewer en versekeringsmaatskappy. 5 Hoosen beveel aan dat jy foto’s van die toneel neem, met spesifieke klem op die beskadigde voertuie en eiendom voor die voertuie weggesleep word. Die foto’s kan dalk later as bewysstukke vir versekeringseise gebruik word. 6 Meld die ongeluk by die naaste polisiekantoor aan en gee jou versekeraar die volle besonderhede rakende die ongeluk, insluitend die saaknommer wat jy by die polisie gekry het.
Based on all comments provided below, complete the following…
Based on all comments provided below, complete the following “C” function, spie_init, by selecting the appropriate choice in each of the given dropdown boxes. The response chosen for some dropdown box is meant to replace the “” statement that immediately precedes this box. /*————————————————————– spie_init — Description: Initialize and enable the SPIE module for the purpose of communicating with the relevant external student device. Ensure that the SPI clock frequency does not exceed the imposed limit of 20 kHz, following the standard assumption that the ATxmega128A1U has a system clock frequency of 2 MHz. Input(s): N/A Output(s): N/A————————————————————–*/void spie_init(void){ /* Useful macros to represent the relevant SPI signals. */ /* (Refer to the previous question, if necessary.) */ #define SS_bm (1
To exactly denote how the microcontroller is to be electrica…
To exactly denote how the microcontroller is to be electrically connected to the external student device, match each of the signal labels “A”, “B”, “C”, and “D”, depicted in Fig. 2, to either one of the signals labels “E”, “F”, or “G”, also depicted Fig. 2, or the label “N/C”, which is to denote that no connection should be made. (Note that the internal signal label “PE2” for the microcontroller is not a typo.) Fig. 2. Hardware block diagram.
5.2 Noem EEN manier waarop die leser kan kontak maak met d…
5.2 Noem EEN manier waarop die leser kan kontak maak met die adverteerder. (1)
For the remainder of this assignment, assume that [1] you ar…
For the remainder of this assignment, assume that you are to use the SPIE module within an ATxmega128A1U microcontroller to write data to an external student device that is not the LSM6DSL, it is only possible for the microcontroller to write to, not read from, this student device, this student device expects the SPI write protocol depicted in Fig. 1, where “A”,
3.8 Bieber het 10 tatoeëermerke. Wat is jou siening hiero…
3.8 Bieber het 10 tatoeëermerke. Wat is jou siening hieroor? (1)
5.3 Noem enige tegniek waarvan die adverteerder gebruik ma…
5.3 Noem enige tegniek waarvan die adverteerder gebruik maak om die KOP (HEADLINE) van die advertensie te beklemtoon. (1)
AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2: OPSOMMING INSTRUKSIES: 1. …
AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2: OPSOMMING INSTRUKSIES: 1. Bestudeer TEKS C ,”HALLO, BONJOUR, SAWUBONA”. 2. Maak ‘n opsomming van SEWE WENKE om te volg wanneer ‘n nuwe taal aangeleer word. 3. Jou opsomming moet in jou eie woorde EN in paragraafvorm aangebied word en mag nie meer as 90 woorde beslaan nie. 4. Jou paragraaf moet samehangend geskryf word. 5. Dit is nie nodig om vir die opsomming ‘n titel te gee nie. 6. Dui die getal woorde wat jy vir die opsomming gebruik het onderaan. TEKS C Kliek regs op die onderstaande knoppie om TEKS C in ‘n nuwe “TAB” oop te maak: HALLO, BONJOUR, SAWUBONA 1. Suid-Afrika is een van min lande waar tweetaligheid nie die uitsondering is nie, maar die norm. Hoe wonderlik! Soos die wêreld kleiner word, word die opsies en metodes om nuwe tale te leer ook meer. Waar begin jy? Kenners gee raad. 2. Voor jy kursusse begin oorweeg, besluit eers wat jy met die taal wil doen. Wil jy net genoeg leer om vakansie in Frankryk te gaan hou en te kan vra waar die badkamer is? Of wil jy met kollegas in ‘n inheemse taal gesels, of dalk met Chinese kliënte onderhandel? 3. Moenie sommer net die naaste skool kies en vir ‘n kursus inskryf nie. Skole se kursusse word verskillend gestruktureer. Jy moet die een kies wat die beste vir jóú is. “Daar is nie een metode wat vir almal werk nie,” sê dr. Elbie Adendorff. Jy moet versigtig wees vir kursusse wat té veel beloof. Leer eers die taal praat, dan leer jy om dit te skryf. “As kind leer jy ‘n taal deur na jou ouers te luister en te oefen om te praat. Eers later, op skool, leer jy lees en skryf. 4. Doen jou huiswerk. Hoe vinnig jy leer, hang af van hoeveel moeite jy doen. “Hoewel enigiemand ‘n taal kan aanleer, sien ons gereeld dat mense wat gemotiveerd is en ekstra moeite doen, die vinnigste leer. 5. Gebruik elke moontlike geleentheid om die taal te praat. Hou op om skaam te wees. Jy moet jouself dwing om te oefen en oor die woorde te struikel totdat dit makliker word. “Ek neem my vreemdetaal-studente soms na ‘n restaurant en dan moet hulle koffie in die taal bestel.” 6. Moenie jou oor jou ouderdom kwel nie. Kinders kan tale soos ‘n spons aanleer, sê dr. Trish Cooper (kursuskoördineerder by Wits), maar dit beteken nie jy kan dit nie ook op 70 doen nie. As volwassene het jy die voordeel dat jy waarskynlik gemotiveerd is en reeds een taal se grammatika onder die knie het, wat jou help om ‘n ander taal se struktuur te verstaan. 7. Taal is een gebied waar die Engelse uitdrukking “use it or lose it” geld. Doen dus ná jou kursus moeite om dit steeds te praat. TOTAAL AFDELING B:
1.17 Noem twee visuele aanduidings wat daarop dui dat die…
1.17 Noem twee visuele aanduidings wat daarop dui dat die gesin verheug is dat die seun graad 12 geslaag het. (2)