ISIQEPHU B: UKUFINGQA UMBUZO 4 Fundisisa lesi siqeshana esingezansi bese usifingqa ngamaphuzu ayi-5. IMIYALELO: 1. Bhala ngemisho ephelele. Amagama angama-60 kuya kwangama-70. 2. Imisho yakho mayibe nezinombolo kusukela kweyoku-1 kuya kwayi-5. 3. Bhala iphuzu elilodwa emshweni ngamunye. 4. Ekugcineni kwamaphuzu wonke owabhalile, bhala inani lamagama owasebenzisile.
1.10 Wat is die skrywer se houding teenoor blindes? Motive…
1.10 Wat is die skrywer se houding teenoor blindes? Motiveer jou antwoord deur na paragraaf 2 te verwys. (2)
4.4 Gebruik die omkringde woorde in raampie 1 in ‘n ander…
4.4 Gebruik die omkringde woorde in raampie 1 in ‘n ander betekenisverband as hier. (1)
AFDELING C VRAAG 3: INSTRUKSIES: Bestudeer die onde…
AFDELING C VRAAG 3: INSTRUKSIES: Bestudeer die onderstaande TEKS E, die artikel, hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Kliek op die knoppie om TEKS E in ‘n nuwe “tab” oop te maak. HOND MAAK MOLES 1. ’n Motorkar het op die gras gegly toe die bestuurder vir ’n hond uitgeswaai het. 2. In die proses het hy teen ’n tamaai groot boom gebots. ’n Medepassasier het dood verongeluk. 3. Die bestuurder het by homself gedink dat hy onmiddellik hulp moes kry. Gelukkig het ’n klong op ’n baiesukkel verbygery en hy kon hom vra om hulp te gaan soek. 4. ’n Tante het opgedaag en geprobeer om die bestuurder met ’n koppie suikerwater te kalmeer. Daarna het sy haar sellulêre telefoon uitgepluk en ’n taxi ontbied. 5. Gelukkig het die petalje goed afgeloop. Die motor was verassureer en die man het die tante vir ’n cuppucino en soesji geneem. En die brakhond? Vir hom was daar ’n peuselhappie…
ISAMBA ISIQEPHU B: [10]
ISAMBA ISIQEPHU B:
3.2 Anjani amadayimane aseQhakaza Jewellery Shop? Bhala OK…
3.2 Anjani amadayimane aseQhakaza Jewellery Shop? Bhala OKUBILI. (2)
4.3 Babhekeni abantwana kanye noyise? (2)
4.3 Babhekeni abantwana kanye noyise? (2)
1.1.5 Imaphi amazwi asendabeni akhombisa ukuthi u-Elvis Bl…
1.1.5 Imaphi amazwi asendabeni akhombisa ukuthi u-Elvis Blue unobuntu? (2)
1.18.1 Waarom is die spraakborrel aan die bokant van die p…
1.18.1 Waarom is die spraakborrel aan die bokant van die prentjie geplaas? (1)
AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1: Lees en bestudeer TEKS A, di…
AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1: Lees en bestudeer TEKS A, die koerantberig, hieronder. Kliek op die knoppie om die teks A in ‘n nuwe “tab” oop te maak en te besigtig. Beantwoord die vrae wat daarop volg. TEKS A So lyk Suid-Afrika se selfoongebruikers World Wide Worx Mobility 2006 doen navorsing oor selfoongebruik in Suid-Afrika. In hulle navorsingsverslag word onderskei tussen ses verskillende segmente in die Suid-Afrikaanse selfoonmark: Grassroots, Akkedisse, Playas, Magpies, Gesofistikeerdes en Olifante. Altesaam 1152 Suid-Afrikaners het deelgeneem aan die peiling waarin selfoongebruikers se gewoontes en behoeftes ondersoek is. ‘n “Akkedis” het weinig lojaliteit en sal vinnig van vel verander om by nuwe ‘n nuwe spesiale aanbod baat te vind. Volgens die navorsingsverslag bestee hierdie groep verbruikers sowat R113 per maand aan selfoongebruik. “Grassroots” verteenwoordig teen 45% die grootste groep in die mark en bestee maandeliks sowat R109 aan selfoongebruik. Hierdie groep se totale selfoongebruik verteenwoordig ‘n kwart van die hele Suid-Afrikaanse selfoonbesteding. Studente is gewoonlik “Playas”. Hulle kan skaars wag om hul selfone op te gradeer en Mobiele TV kry, alhoewel hulle dit nie kan bekostig nie. Hul begrotings laat hulle nie toe om veel meer as R161 per maand aan selfoongebruik t bestee nie, maar tog dra hulle saam 19% tot selfoonnetwerke se totale omset by. ‘n “Magpie” bestee omtrent dieselfde as ‘n “Playa”, maar is voortdurend op die uitkyk vir spesiale annbiedinge en is dol op enigiets wat blink of geluide maak. Hulle selfone is toegerus met met kameras en radio’s en hulle het al televisie oor ‘n slimfoon gekyk. ‘n “Magpie” sal nie huiwer om aankope via sy selfoon te doen nie. ‘n “Gesofistikeerde” bestee gemiddeld R284 per maand aan selfoongebruik. Dit verteenwoordig 11% van die mark en 16% van die markbesteding. Die meeste het internettoegang op hulle selfone en het al data met selfone afgelaai. Hulle is flink met die stuur van boodskappe en is versot op selfoonbankdienste. Die grootste selfoonbesteder is ‘n “Olifant”. ‘n “Olifant” begroot gemiddeld R729 per maand vir selfoongebruik. Alhoewel hulle slegs 9% van die selfoonmark verteenwoordig, is hulle vir 33% van alle selfoonbesteding verantwoordelik. “Olifante” het gewoonlik ‘n bankrekening en selfoonkontrak. ‘n Groot persentasie van “Olifante” se selfoonrekeninge word deur hulle werkgewers betaal. Twee uit elke drie “Olifante” het die afgelope jaar ‘n nuwe selfoon gekyr en het waarskynlik internet op hulle fone. Hulle hou egter nie van mobiele TV en ander gevorderde slimfooneienskappe nie.