AFDELING C: VRAAG 6: BESIGHEIDSROLLE     Beantwo…

  AFDELING C: VRAAG 6: BESIGHEIDSROLLE     Beantwoord slegs EEN van die TWEE opstelvrae. Nommer jou antwoorde duidelik en antwoord puntsgewys.       ‘Sosio-ekonomiese kwessies het ‘n baie negatiewe impak op die werksmag, besigheid en die ekonomie van Suid-Afrika.’     Skryf ‘n opstel met verwysing na bogenoemde stelling en sluit die volgende in:     Bespreek ongelykheid en armoede as hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies. Verduidelik hoe ongelykheid en armoede ‘n invloed op ondernemings het. Noem en bespreek twee wette wat geïmplementeer is om ‘n inklusiewe werksmag te skep. Verduidelik waarom Suid-Afrika so ‘n hoë werkloosheidskoers het.         AFDELING C TOTAAL   GROOT TOTAAL