5.19 Skryf in die volgende sinne die  KORREKTE Afrikaanse…

5.19 Skryf in die volgende sinne die  KORREKTE Afrikaanse woorde neer vir die Engelse woorde. 5.19.1  Die man kan nie baie mooi sien nie, daarom gebruik hy ʼn  .     (binocular).   5.19.2  Die seun sien iets en wys daarna met sy .  (finger)   5.19.3  Die meise gebruik ʼn    (straw) in haar glasie koeldrank. (3)