AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES VRAAG 5: ADVERTENSIE INSTRUKSIES: Bestudeer die onderstaande advertensie en beantwoord die vrae wat volg. TEKS F Kliek regs op die onderstaande knoppie om TEKS F, die advertensie in ‘n nuwe “TAB” oop te maak:
1.5 Dink jy Hein Hofmeyr se stelling in paragraaf 4 is sub…
1.5 Dink jy Hein Hofmeyr se stelling in paragraaf 4 is subjektief of objektief? Motiveer jou antwoord. (1)
1.16 Herlees weer die tweede sin paragraaf 8. Stem jy saam…
1.16 Herlees weer die tweede sin paragraaf 8. Stem jy saam met die stelling en hoe kan dit in Teks B waargeneem word? (1)
5.6 Verwys na nommer VYF op die advertensie. Kies die korr…
5.6 Verwys na nommer VYF op die advertensie. Kies die korrekte antwoord. Aan watter trap van vergelyking behoort die woord “grootste” (1)
4.8 Skryf die voorsetsel wat in paragraaf 4 ontbreek, neer…
4.8 Skryf die voorsetsel wat in paragraaf 4 ontbreek, neer. (1)
4.2 Gee EEN woord vir die onderstreepte woorde, elke dag i…
4.2 Gee EEN woord vir die onderstreepte woorde, elke dag in paragraaf 2. (1)
3.10 Wat is die sinswyse van die tweede sin in raampie 4?…
3.10 Wat is die sinswyse van die tweede sin in raampie 4? (1)
3.5 Gebruik die kern van suurlemoenskyf (spraakborrel 3) a…
3.5 Gebruik die kern van suurlemoenskyf (spraakborrel 3) as ‘n bepaler in ‘n nuwe samestelling. (1)
5.8 Haal EEN voorbeeld aan van oorredingstegniek soos dit…
5.8 Haal EEN voorbeeld aan van oorredingstegniek soos dit in hierdie advertensie gebruik word. (1)
1.2 Aan wie rig die artikelskrywer die waarskuwing in die…
1.2 Aan wie rig die artikelskrywer die waarskuwing in die titel van die leesstuk? Motiveer jou antwoord. (2)