VRAAG 6 Jy het dit tot die einde van jou uitdaging gemaak. Jy het jou span tot oorwinning gelei. Die uitdaging is verby en nou kan jy na jou en jou span se harde werk gaan kyk. Gebruik die onderstaande grafiek en beantwoord vrae 6.1 – 6.4. Hierdie grafiek wys die tyd wat jy op elke eenheid spandeer het as ‘n breukdeel van die totale tyd. Druk op die knoppie om die prent oop te maak.
VRAAG 5.1 Watter metings-instrument sal jy a…
VRAAG 5.1 Watter metings-instrument sal jy aanbeveel om te gebruik wanneer ons die lengte van jou potlood wil meet? (1)
VRAAG 3.2 Gee die tyd in die bostaande horlo…
VRAAG 3.2 Gee die tyd in die bostaande horlosie as 24-uur tye: vm. tyd nm. tyd (2)
VRAAG 4.6 Watter vorm in die bostaande prent…
VRAAG 4.6 Watter vorm in die bostaande prent het 5 hoeke, waarvan twee van hierdie hoeke regte hoeke is? (1)
The issue of privacy on the Internet has been in the news a…
The issue of privacy on the Internet has been in the news a lot recently. Do you agree with your search data being collected on the Internet? Explain.
VRAAG 2.4 Hoeveel meer items was opgetel deu…
VRAAG 2.4 Hoeveel meer items was opgetel deur die Blou span as die Rooi span? (1)
Without software, the devices in the Section B image would h…
Without software, the devices in the Section B image would have very little use. Each device needs system software which includes an Operating System (OS). The OS controls all the activities that take place in a computer. The OS installed on device 3 when purchased is:
VRAAG 5.3 Wys al jou bewerkings in die gegew…
VRAAG 5.3 Wys al jou bewerkings in die gegewe antwoord blok. Maggie bly 2 675 km weg van jou dorp. Seth bly nog 986 km verder as Maggie. Hoe ver weg bly Seth van jou dorp? (Sluit jou getalsin by jou antwoord in) (2)
VRAAG 1.2 Watter item was die meeste opgetel…
VRAAG 1.2 Watter item was die meeste opgetel? (1)
VRAAG 3 Spanne het 3 ure gehad om soveel her…
VRAAG 3 Spanne het 3 ure gehad om soveel herwinbare items op te tel as wat hul kan. Om seker te maak jou span begin op die regte tyd, moet jy jou oog op die horlosie hou en hul lei om hul tyd reg te gebruik. Kom ons kyk hoe jy vaar. Kyk na die onderstaande horlosie en beantwoord die volgende vrae 3.1 – 3.4: Druk op die knoppie om die prent te vergroot.