VRAAG 2 DIAS EN DA GAMA     Lees die onderstaand…

VRAAG 2 DIAS EN DA GAMA     Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord die vrae.   Die ontdekking van ‘n roete na Indië was baie belangrik vir die koning van Portugal. Hy het eers ‘n ontdekkingsreisiger, Bartholomew Dias, gestuur om te probeer ‘n weg te vind na Indië. Dias was die eerste Europeër wat om die Kaap van Goeie Hoop gevaar het, maar hy het nie Indië bereik nie. ‘n Paar jaar later, het nog ‘n Portugese ontdekkingsreisiger probeer om die handelsroete te vind. Die ontdekkingsreisiger was Vasco da Gama. Da Gama het daarin geslaag om Indië te bereik met die hulp van ‘n Keniaanse sultan. Ongelukkig kon hy nie handel dryf met Indië nie, omdat sy goedere nie van ‘n hoë genoeg kwaliteit was nie. Klik op die blou knoppie om die kaart van Afrika oop te maak   2.1 Waarom het Dias nooit Indië bereik nie? (2)

6.3 Lees die onderstaande teks en beatwoord doe vrae vat v…

6.3 Lees die onderstaande teks en beatwoord doe vrae vat volg: Die belangrikste kosvoorraad  was soutvleis of varkvleis, kaas, vis, Engelse bier en ‘n paar skeepskoekies. Die kwaliteit van die voedsel het verswak weens opbergingsprobleme en gebrek aan ventilasie en swak dreinering. Die voedsel is ook beïnvloed deur die aanwesigheid van rotte en ander ongediertes. Daar was baie siektes op see. Die matrose op die skepe was dikwels koud en nat, terwyl rotte siektes gehad het en ‘n swak dieet wanvoeding veroorsaak het.  Deurgang uit: Lewe op see in die seiltydperk.           Klik op die blou knoppie hieronder om die prent van die siekte oop te maak.               (a) Benoem die siekte in die prent hierbo.   (1)