1.3 Verskaf ‘n geskikte term vir elk van die beskrywings h…

1.3 Verskaf ‘n geskikte term vir elk van die beskrywings hieronder. in die spasie wat voorsien word.   1.3.1 Die werklike tyd volgens die posisie van die son. (1) 1.3.2 Die lengtelyn waar ‘n nuwe datum begin. (1) 1.3.3 Die proses om horlosies een uur vorentoe te stel gedurende ‘n sekere tyd van die jaar. (1) 1.3.4 Tyd op enige plek wat ‘n spesifieke tydsone volg. (1) 1.3.5 Die lengtelyn wat die beginpunt van die 24-uur horlosie is. (1)

3.4 Kies die korrekte woord(e) van die opsies wat tussen h…

3.4 Kies die korrekte woord(e) van die opsies wat tussen hakies gegee is. Skryf slegs die woord(e) in die leë blokkies.  3.4.1 (Die Drywende Markte/Windmeulens) word in Thailand aangetref.   3.4.2 (Die Koekoekhorlosie/Big Ben) is deel van die Westminster-paleis.   3.4.3 Die Wit Toring staan ook bekend as die (Leunende Toring van Pisa/Toring van Londen).   3.4.4 Berg Fuji is ‘n wêreldbekende ikoon in (China/Japan).   3.4.5 Mekka is een van die belangrikste (Joodse/Moslem) godsdiensterreine.       (5)