3.14 Formuleer `n sin met die volgende voegwoord: (0.5) terwyl
Totaal Afdeling A: [20]
Totaal Afdeling A:
1.9 In watter land was Kublai Khan se koninkryk geleë? (…
1.9 In watter land was Kublai Khan se koninkryk geleë? (1)
3.9 Gebruik klinkerwisseling om die korrekte woord tussen ha…
3.9 Gebruik klinkerwisseling om die korrekte woord tussen hakies te gee. Kies die korrekte antwoord. (2) 3.9.1 Die (ruik) van die braaivleis hang in die lug. 3.9.2 Die skut het `n (skiet) in die lug geskiet.
Is daar iets wat jy onder die onderwyser se aandag wil bring…
Is daar iets wat jy onder die onderwyser se aandag wil bring?
AFDELING C: Taal in konteks VRAAG 3
AFDELING C: Taal in konteks VRAAG 3
Totaal Afdeling B: GROOTTOTAAL: [10] [30]
Totaal Afdeling B: GROOTTOTAAL:
1.11 Haal EEN WOORD uit die eerste paragraaf aan wat die t…
1.11 Haal EEN WOORD uit die eerste paragraaf aan wat die teenoorgestelde van “onbekend” beteken. (1)
3.4 Gebruik die volgende homonieme in twee sinne van jou e…
3.4 Gebruik die volgende homonieme in twee sinne van jou eie om die verskillende betekenisse duidelik te maak. Nommer jou antwoorde duidelik (2) 3.4.1 steel 3.4.2 bank
1.1 Watter taal het Marco Polo tydens sy verblyf in die la…
1.1 Watter taal het Marco Polo tydens sy verblyf in die land van Kublai Khan leer praat? Kies die korrekte antwoord. (1)