AFDELING B:  TAALLEER TEKS C:  ADVERTENSIE  Vraag 2  Lees…

AFDELING B:  TAALLEER TEKS C:  ADVERTENSIE  Vraag 2  Lees die volgende teks en beantwoord die vrae wat daarop volg.     LEWENSVERSEKERING VIR DIE HELE GESIN DEUR MIWAYLIFE R500 000 LEWENSDEKKING TEEN R149 PM Omdat MiWaylife weet dat jou geliefdes (2.4) eerste kom, bied ons lewensversekering sowel as begrafnisdekking vir jou hele familie. Om jou nog meer gemoedsrus te gee, is omvattende illness (2.6) en ongeluksvoordele vir jou kinders (2.5) ingesluit. Premies is 30% (2.7.1 + 2.7.2) goedkoper vir dames (2.8) om die ontwrigting in die huis tot die minimum te beperk, sou daar iets met die mamma (2.9) gebeur! Skakel 0860 64 54 33 of besoek ons webtuiste by www.miwaylife.co.za om vandag nog ’n kwotasie te kry en sodoende jou familie se kommervrye toekoms te verseker.  

VRAAG 4: LEESSTUK TEKS E ·      Die vrae wat volg, is op die…

VRAAG 4: LEESSTUK TEKS E ·      Die vrae wat volg, is op die artikel hieronder gebaseer. ·      Opsetlike foute is gemaak met die herskryf van die artikel.   Vir niemand was dit vreemd dat (4.1) Willem het skielik “snaaks” begin raak nie. Die voorbeeldigste seun in die woonbuurt het skielik die (4.2) slordig geword – sy oë was (4.3) rooi en hy het ʼn konfoesde uitdrukking op sy gesig gehad. Dit was die eerste tekens dat alles nie meer reg was met hom nie. (4.4) Willem raak dikwels deurmekaar. Ongelukkig was sy ouers te besig met hul eie dinge. (4.5) Hulle het hul seun se agteruitgaan tot in die rioolputte van die lewe raakgesien. Toe hulle wakker geskrik het, was dit te laat. Nie eens ’n kliniek vir (4.6) mense wat aan dwelms verslaaf is, kon Willem genees nie en hy is later (4.7) oorlede. Dit was (4.8) “sagte dwelms” wat tot die jong kind se dood (549) gelei het. (4.10) Sy maats vertel dat alles so “onskuldig” met ’n bietjie dagga begin het en wat hy net een keer saam met hulle probeer het. Hier is ʼn (4.11) (lewe + les) vir alle tieners. (4.12) Willem se storie is nie uniek nie. Willem se storie is ongelukkig. Daar is baie Willems in die lewe en dalk ken jy ook ’n dwelmverslaafde. (4.13) Die samelewing veroordeel deesdae dwelmmisbruik. (4.14) Te veel mense (vandag) (anderpad) (kyk) na die probleem.